Florisbad-Skedel

Die Florisbad-skedel is ’n fossiele skedel wat oorspronklik in 1932 deur prof.

Florisbad-skedel
Algemene naam Florisbad-skedel
Spesie Archaïese Homo sapiens
of Homo heidelbergensis
of moontlik Homo helmei
Ouderdom 259 000 jaar
Plek ontdek Florisbad, Suid-Afrika
Datum ontdek 1932
Ontdek deur Prof. T.F. Dreyer

T.F. Dreyer op die argeologiese perseel Florisbad in Suid-Afrika ontdek is. Hy het dit as Homo helmei geklassifiseer om dit te onderskei van Homo sapiens-fossiele. Dit word nou gewoonlik gereken as ’n archaïese H. sapiens of Homo heidelbergensis. Dit kan egter ’n spesie tussen H. heidelbergensis en H. sapiens wees, en dan kan die klassifikasie H. helmei geldig wees.

Die Florisbad-skedel is sowat 259 000 jaar oud en die enigste skedel in sy soort en ouderdom ter wêreld.

Verwysings

Ander bronne

  • Brink, J.S. 1988. The taphonomy and palaeoecology of the Florisbad spring Fauna. Palaeoecology of Africa 19: 169–179. Culna, September 1997.
  • Brink, J.S. 1987. The archaeo-zoology of Florisbad, Orange Free State. Memoirs van die Nasionale Museum 24: 1–151.
  • Grün, R., Brink, J.S., Spooner, N.A., Taylor, L., Stringer, C.B., Franciscus, R.B. & Murray, A. 1996. Direct dating of the Florisbad hominid. Nature 382: 500–501.

Tags:

FlorisbadFossielHomo heidelbergensisHomo sapiensSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiljardCarles PuigdemontBruin mensePaarl GimnasiumDierLimfvatstelselBorsteLys van Afrikaanse rolprenteDuitse maselsChatGPTPirow BekkerLionel MessiHulpwerkwoordKunsmatige algemene intelligensieMetafoorHidroulikaKompasTemperatuurWapen van Suid-AfrikaXhosaJeugdagMieliestronkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalHomoniemGeestesteuringOligopolieKankerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSoweto-opstandMorfologie (taalkunde)BreedtegraadWiki CommonsNetbalErfenisdag (Suid-Afrika)DachshundPolisieYouTubeSpinnekopMisdaadMateriaalKaapstadSuiwelprodukVlinderWolkProvinsies van Suid-AfrikaSomerLongSeksuele opwekkingBruto binnelandse produkHerpes simplexTienie HollowayAnglisismeMenseregtedagJan-Willem BreureKinderregteLongontstekingNatuurbewaringKalsiumStaatstoelaeStaalAnilingusTweede WêreldoorlogFotosinteseWaterbesoedelingKweekhuisgasVerkleinwoordKaartPersoonlikheidBiodiversiteitSuid-Afrikaanse randBlaarKarooKasteel die Goeie HoopWiskundeSuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More