Bosvy

Die bosvy (Ficus craterostoma) is 'n boom en deel van die wurgvye.

Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Die boom kom voor in warmer woude en bosveld en is besonder opvallend. Die boom se FSA-nommer is 52.

Bosvy
Bosvy
'n Bosvy in Pretoria, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. craterostoma
Binomiale naam
Ficus craterostoma
Warb. ex Mildbr. & Burret, (1911)
Sinonieme
  • F. anomani Hutch.
  • F. furcata var. angustifolia De Wild.
  • F. luteola De Wild.
  • F. mutantifolia Hutch.
  • F. pilosula De Wild.
  • F. rubropunctata De Wild.
  • F. ruwenzoriensis De Wild.

In Suid-Afrika is die spesie inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. In die res van Afrika is die spesie inheems aan Angola, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Senegal, Sierra Leone, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Bosvy
Vrugte van 'n bosvy in die Krantzkloof Natuurreservaat.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Bosvy Sien ookBosvy VerwysingsBosvy BronneBosvy Eksterne skakelsBosvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese Somerspele 2024Rina HugoBeesVulvaSokkerKolorektale kankerMieliestronkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Afrikaanse WikipediaVlag van Suid-AfrikaBesproeiingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJo BlackAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKrokodilEkologiePubliekOsoonlaagMarsAnglisismeTaalMaatskappyAanhalingstekensPlastiekMenslike seksuele gedragVersoeningsdagNasiebouRivierGeskiedenis (vakgebied)Bruce FordyceWoordeboek van die Afrikaanse TaalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Spelerposisies in rugbyOorkruipersAfrikaanse naguilRobert SobukweAsemhalingKunselementeLys van Afrikaanse televisiereekseLikkewaanKaapstadSendelingposisieDachshundHage GeingobVigsStruktuur van die AardeNatuurbewaringAntieke EgipteOlimpiese SomerspeleSeksueel oordraagbare infeksieMonumentLyfstraf in skoleLiefdeTermietMorfologie (taalkunde)MensOutismeTransatlantiese slawehandelAtleetvoetProteaGroot vyfPersJuraVaalrivierSosiale mediaMonopolieBreedtegraadDelft, KaapstadWiskundeVolhoubare ontwikkelingSharpeville-slagtingBaljuWerkersdagNederlandsMisdaadDeon Groot🡆 More