Ephippidae

Die Vlermuisvisse en Graafvisse (Ephippidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes.

Daar is sewe genera met dertien spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Ephippidae
Ephippidae
Langvin-vlermuisvis, Platax teira
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Ephippidae
Genera

Chaetodipterus
Ephippus
Gunnalius
Parapsettus
Platax
Proteracanthus
Rhinoprenes
Tripterodon
Zabidius
Sien teks vir spesies.

Kenmerke

Ephippidae 
Platax orbicularis

Die familie se lywe is ovaalvormig met 'n kort kop en steil voorkop. Die bekkenvinne is langer as die pektorale vinne. Die grootte wissel van 20 – 75 cm.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Platax
  • Tripterodon

Sien ook

Ephippidae 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Ephippidae

Bron

Tags:

Ephippidae KenmerkeEphippidae GeneraEphippidae Sien ookEphippidae BronEphippidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Min ShawBosnië-HerzegowinaPeach van PletzenRigtersStellenboschSteenkool in Suid-AfrikaGeldMaria MagdalenaPlat AardeEnsiklopedieEikelAstronoomHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSteve BikoSterHidroponikaDonkieKanadaGuangdongSangkunsMeervoudSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989NorwichVerkoueGesinsdagEjakulasieKoppeltekenIan GoodfellowNoord-KoreaOraniaHartaanvalMangelontstekingJan BlohmMusiekGianna Michaels18de eeuPuerto RicoKoorsIndianeGeboorteAppelblaarOnderhandelinge om apartheid te beëindigPous Gregorius XVIHeilige SaterdagSerebrospinale vogLemnosSkrikkeljaarWitbloedselFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006NierversakingTelstar 1MenseregtedagMieliestronkKriekCharles II van EngelandAlbaniëWerkloosheidSuid-Afrikaanse PolisiediensKameelperdNiersteenFidjiGeskiedenis (vakgebied)Cobus RossouwTsjeggo-SlowakyeBen Gurion Internasionale LughaweRaymond KurzweilEwenaarWard CunninghamSoewereine Militêre Orde van MaltaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaColombiaAmerikaanse BurgeroorlogVanuatuLys van slangeBatik AirAbstraksie (rekenaarwetenskap)Nero🡆 More