Graafvis

Die Graafvis (Tripterodon orbis) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Zanzibar tot by Algoabaai.

Daar is heelwat onsekerheid oor die area waar die vis voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Spadefish.

Graafvis
Graafvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Bilateria
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Acanthuroidei
Familie:
Genus:
Tripterodon
Spesie:
T. orbis
Binomiale naam
Tripterodon orbis
(Playfair, 1867)

Voorkoms

Die se lyf is ovaalvormig, bedek met klein skubbe en die dorsale vin het drie lang stekels. Die vis is silwer en die onvolwasse visse is silwer bruin met 'n donker strepe oor die lyf en snoet. Die vis word 75 cm lank en 9 kg swaar.

Habitat

Die vis leef in beskutte water in riwwe wat tot 30 m diep is. Die visse bly losweg bymekaar oor die riwwe en vreet soöplankton, vis en ander organismes. Die wyfie skiet kuit gedurende Maart tot Mei naby KwaZulu-Natal.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Graafvis VoorkomsGraafvis HabitatGraafvis Sien ookGraafvis BronGraafvis Eksterne skakelGraafvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LandbouSaartjie BaartmanSpinnekopLys van nedersettings in Suid-AfrikaDesimale breukeDroogteWater (molekuul)Wapen van NamibiëKameelperdFotoBestaansboerderyKarretjiemenseSwart nasionalismeWaarheid-en-versoeningskommissieTsoenamiLHeupSwartrenosterBraaiLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSwedeMilitêre diensplig in Suid-AfrikaDriedimensioneelBoelieryNasionaal-SosialismeNarsistiese persoonlikheidsteuringSint JorisdagGeweldDrinkwatervoorsieningPersoon (taalkunde)Anale seksAkuutHamburgerWitbankWolkMaanDuitslandOmtrek, oppervlakte en volumeSeisoenTelkomBynierOplossing (chemie)Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika22 NovemberSikloonMisdaadromanGeografie van Suid-AfrikaGeskiedenis van kindermishandelingEienaamDoelwitKorrupsieAartappelAssonansieLetterlike en figuurlike taalgebruikNamibiëVolhoubaarheidBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KinkhoesBorsteKindermishandelingMadison IvyLeierskapNelson MandelaVoorsetselWaterkringloopSarel Jacob PretoriusWaterDeelwoordBrandmondsindroomPablo PicassoBurgerregteAngolaVleilandTierGalblaasViëtnamoorlog🡆 More