Stamvrug

Die Stamvrug (Englerophytum magalismontanum) – voorheen Bequaertiodendron magalismontanum – is 'n klein tot middelgroot boom.

In Suid-Afrika kom die spesie wydverspreid noord van die Vaalrivier en in die noorde van KwaZulu-Natal voor; dit is inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Buite Suid-Afrika is die plant inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Die blare is glansend en donkergroen en word soms met 'n waslaag bedek wat maklik afgevryf kan word. Die jong blare is hoekig vanaf die stam en bedek met rooibruin hare. Die parallelle sy-are is onopvallend en die onderkant van die blare is bedek met hare wat rooibruin tot liggeel en soms silwerig is.

Stamvrug
Stamvrug
E. magalismontanum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. magalismontanum
Binomiale naam
Englerophytum magalismontanum
(Sond.) T.D.Penn., (1991)
Sinonieme
Sien teks.

Die boom se FSA-nommer is 582.

Vrugte

Die vrugte van die boom word dig saamgepak langs die ouhout wat aanleiding gee tot die naam Stamvrug. Die vrug is rooi wanneer dit ryp is. Die vrugte is eetbaar en redelik soet maar smaak vrank. Die vrugte het 'n hoë vitamien C inhoud. Dit word gebruik om wyn, brandewyn, stroop en tertjellie mee te maak.

Fotogalery

Boom in sy natuurlike habitat
Blomme
Ryp vrugte
Blare: bo- en onderkant

Sinonieme

Die plant het 22 sinonieme:

  • Bequaertiodendron magalismontanum (Sond.) Heine & J.H.Hemsl.
  • Boivinella argyrophylla (Hiern) Aubrév. & Pellegr.
  • Boivinella wilmsii (Engl.) Aubrév. & Pellegr.
  • Chrysophyllum antunesii Engl.
  • Chrysophyllum argyrophyllum Hiern
  • Chrysophyllum carvalhoi Engl.
  • Chrysophyllum gossweileri De Wild.
  • Chrysophyllum lujae De Wild.
  • Chrysophyllum magalismontanum Sond.
  • Chrysophyllum mohorense Engl.
  • Chrysophyllum wilmsii Engl.
  • Neoboivinella argyrophylla (Hiern) Aubrév. & Pellegr.
  • Neoboivinella gossweileri (De Wild.) Liben
  • Neoboivinella wilmsii (Engl.) Aubrév. & Pellegr.
  • Pachystela antunesii (Engl.) Lecomte
  • Pachystela argyrophylla (Hiern) Lecomte
  • Pachystela magalismontana (Sond.) Lecomte
  • Pouteria magalismontana (Sond.) A.Meeuse
  • Pouteria antunesii (Engl.) Baehni
  • Sideroxylon randii S.Moore
  • Zeyherella gossweileri (De Wild.) Aubrév. & Pellegr.
  • Zeyherella magalismontana (Sond.) Aubrév. & Pellegr.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Stamvrug VrugteStamvrug FotogaleryStamvrug SinoniemeStamvrug Sien ookStamvrug VerwysingsStamvrug BronStamvrug

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OranjerivierRooipandaDialoog in fiksiePampoentjiesVincent van GoghNG gemeente JansenvilleLys van Kaapstad se voorstedeMaanLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHartseerVraag en aanbodWikipediaAkuutFamilie (verwantskap)KlimaatKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKnieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPablo PicassoGeletterdheidBruin huisslangUitwerking van klimaatsveranderingSoogdierTrigeminale neuralgieBeurtkragVlinderWerkloosheidNamibwoestynDigvormHindoeïsmeHerfsNamakwalandHondMagnesiumConsolidated B-24 LiberatorHoofkarakterWerkersdagKoperHernubare energieRefleksieWater (molekuul)Ekonomiese sektorMenseregtedagGeskiedenis van AfrikaansEk is 'n Afrikaan (toespraak)Vars waterSkilpadUnited Democratic FrontVoëlKlimaatsverandering in AfrikaFiela se kindBernice WestKriekBreyten BreytenbachVenda (taal)JagluiperdYsbeerNadia ValvekensTuisbladStollingsgesteenteKunsmatige intelligensieTussenwerpselPolisieSpringbokkeOlifantByung-Chul HanKoue OorlogAkroniemKerngeneeskundeGeskiedenis van kindermishandelingHeks van HexrivierPornografieRenteBoerboelErektiele disfunksieAdolessensieAarde🡆 More