Sapotaceae

Sapotaceae is die melkhout- en stamvrugfamilie wat hoort tot die orde Ericales.

Dit is 'n groot familie van tropiese en subtropiese plante en daar kom sewe genera in Suid-Afrika voor. Die meeste spesies is immergroen het melksap in die bas, takke, blare en vrugte - wat aanleiding gee tot die naam 'melkhout'. Die sap van dié familie is nie giftig nie anders as by die families Euphorbiaceae en Apocynaceae. Plante van die familie het enkelvoudige en leeragtige blare. Die blare kan teenoorstaande wees of afwisselend. Die meeste vrugte is heldelkleurig en eetbaar en sommige smaak aangenaam.

Sapotaceae
Sapotaceae
Pouteria sapota
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Sapotaceae
Tipegenus
Manilkara Adans.
Subfamilies

Chrysophylloideae
Sapotoideae
Sarcospermatoideae

Sapotaceae
Madhuca longifolia var. latifolia in Indië.

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klein vyf diereWêreld- Ekonomiese ForumKliniese depressieLeeuSkisofrenieDansKolitisBloedingReddingskakeTelefoonKonsentrasiekampVoorvoegselKankerInfeksieSomerJavaScriptVaste stofLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGriekse mitologieWes-KaapLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandJudaïsmeWater (molekuul)SatellietSikloonKookpuntTekstielHomoniemDermpoliepBlaaskankerMynbouNatuurrampBynierBestuiwingHulpwerkwoordVulkaanStaatstoelaeOligopolieTwaalf Stamme van IsraelHemelvaartWerkwoordRuslandSlawernyNommertekenDokterKlawers (speelkaarte)Boer Soek 'n VrouKakiebosRieldansRivierGevolge van aardverwarming op oseaneAfkortingBorskankerKlem-in-die-kaakMeervoudHondVraag en aanbodIdioomEvangelies Gereformeerde KerkAppelOutismeISO 3166-2DigvormParkinson se siekteAarde se atmosfeerAborsieKlimaatRicus NelSonja HerholdtRepubliek van Zoid AfrikaVerenigde State van AmerikaEnsiklopedieGautengViëtnamArmoedeGeslagsregister vanaf Adam tot Jesus🡆 More