Dryolestoidea

Die Dryolestoidea (Butler 1939) is 'n uitgestorwe superorde van die soogdiere.

Dryolestoidea
Tydperk: 167–25 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Dryolestoidea

Dit bevat drie ordes:

  • Dryolestida
  • Meridiolestida (Rougier et. al, 2011) - in Suid-Amerika
  • Amphitheriida (Prothero 1981)

Hulle het volop op Laurasia en Gondwana voorgekom van die midde-Jura tot die laat Paleoseen. Hulle het dus een van die groepe wat die Kryt-Paleogeen-uitwissing oorleef het. Die beskrywing van 'n fossiel van die mioseen Necrolestes het die fossiele tydperk dalk nog uitgebrei.

Hierdie soogdiere was nouer aan die huidige buideldiere (Metatheria) en plasentale soogdiere (Eutheria) verwant as die monotreme soos eendbekdier.

Cladotheria

Dryolestoidea †




Peramura†




Aegialodonta†


Theria

Metatheria



Eutheria






Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingKappie (skryfteken)Suid-Afrikaanse WeermagGautengVoortrekkersMadison IvyVolhoubare ontwikkelingAsemhalingAbstraksie (rekenaarwetenskap)HerfsTarentaleNamibiëDaggaErfenisdag (Suid-Afrika)VolstruisKongo-krisisHoofstadMenslike seksuele gedragHemelvaartsdagLoodDoopAarverkalkingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKlopjagMensVlag van Suid-AfrikaJo BlackSenuweestelselLimpopo (rivier)SendelingposisieRugbywêreldbeker 2023HartversakingGeldeenheidBorsSimmetrieWeer (meteorologie)Anrich HerbstMagsverheffingDermpoliepWerkwoordWerwelkolomRooikatNamakwalandGeslagDramaNedersettingKlavierBywoordBeaufortskaalNederlandJudaïsmeOlifantTrekarbeidAnilingusBorskankerRefleksieZoeloeWortelRenaissanceChromatografieAl-FatihaTelevisieHannes van WykNasionaal-SosialismeKaapstadse waterkrisis 2015-2018BloemfonteinSpinnekopBelastingSeksismeKewerSteve BikoLiewe HeksieXenofobie in Suid-AfrikaSprokie🡆 More