Dordrecht, Oos-Kaap

Dordrecht is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap met sowat 7 000 inwoners.

Dordrecht lê teen die oostelike hange van die Stormbergreeks en is onder meer bekend om sy rotstekeninge.

Dordrecht
Dordrecht, soos gesien uit Indwe se rigting.
Dordrecht, soos gesien uit Indwe se rigting.
Dordrecht is in Oos-Kaap
Dordrecht
Dordrecht
Dordrecht, Oos-Kaap Dordrecht se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°22′45″S 27°02′49″O / 31.37917°S 27.04694°O / -31.37917; 27.04694 27°02′49″O / 31.37917°S 27.04694°O / -31.37917; 27.04694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitEmalahleni
Stigting1856
Oppervlak
 • Totaal17,4 km2 (6,7 vk. myl)
Hoogte
1 723 m (5 653 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal10 261
 • Digtheid590/km2 (1 500/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.8%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense3.3%
 • Swart mense93.1%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 90.1%
 • Afrikaans 5.4%
 • Engels 2.0%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate)
5435
Poskode (posbusse)
5435
Skakelkode045
Webwerfwww.dordrecht.co.za

Geskiedenis

Die dorp het ontstaan in 1856 toe 'n NG gemeente, die NG gemeente Dordrecht, hier gestig is. Die kerk het die plaas Boschrand van L.J. Buys gekoop en die dorp is na Dordrecht in Nederland genoem. Die spoorlyn het die dorp in 1931 bereik. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die dorp deur die Boeremagte verower.

Die Anderson-museum in Greystraat is in 1984 in die dorp gestig.

Bekende boorlinge

Die Hoërskool Dordrecht het tot 2012 reeds drie Springbok-rugbyspelers opgelewer. Bekendes wat hier gebore is, sluit in:

Susterstede

Sien ook

Galery

Openbare geboue

Sakegeboue

Woonhuise

Algemeen

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Dordrecht, Oos-Kaap GeskiedenisDordrecht, Oos-Kaap Bekende boorlingeDordrecht, Oos-Kaap SusterstedeDordrecht, Oos-Kaap Sien ookDordrecht, Oos-Kaap GaleryDordrecht, Oos-Kaap VerwysingsDordrecht, Oos-Kaap Eksterne skakelsDordrecht, Oos-KaapOos-KaapStormbergSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwaziSpringbokkeLettergreepDermpoliepStadSuiwelprodukGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHorlosieMondWet op NaturellengrondVarkgriepInflasieInligtingFabelIntensiewe vormTuisbladDurbanAartappelJan-Willem BreureTrevor NasserNasionale lied van Suid-AfrikaKatKarnivoorOorkruipersWaterstofVoyeurismeSwitserlandUitwerking van klimaatsveranderingLabia (geslagsdele)LeierskapDie Stem van Suid-AfrikaKoolstofVarkKasteel die Goeie HoopWoordeboek van die Afrikaanse TaalHulpwerkwoordAkademiaSowjetunieVlekvrye staalBronsKamoefleringPornhubLionel PetersonGemeenskapsorganisasieRenaissanceCovid-19-pandemieVoedingCremonaBraaiKoolhidraatLetterlike en figuurlike taalgebruikHage GeingobAnglisismeMag (sosiale wetenskappe)SwangerskapLys van elemente volgens simboolVolhoubaarheidDrinkwatervoorsieningAfro-AmerikanersYslandGroot vyfBywoordHindoeïsmeAntjie SomersAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeByKinderregteDelft, KaapstadWerkersdagKoos du PlessisCoca-ColaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AgtervoegselAbstraksie (rekenaarwetenskap)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSlimfoon🡆 More