Dordrecht, Nederland

Dordrecht is 'n stad in Nederland met sowat 120 000 inwoners (2022) en 'n oppervlakte van sowat 99 km².

Die stad - die inwoners noem hul stad meestal Dordt - is geleë in die uiterste suide van die provinsie Zuid-Holland en vorm ook die suidpunt van die Randstad. Dordrecht is met sy inwoners die vyfde grootste munisipaliteit van die provinsie en is deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.

Dordrecht

Dordt
Munisipaliteit
Dordtse gewels in die Hoofstraat
Dordtse gewels in die Hoofstraat
Vlag van Dordrecht
Vlag
Wapen van Dordrecht
Wapen
Ligging van Dordrecht in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Dordrecht in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Dordrecht-munisipaliteit
Kaart van Dordrecht-munisipaliteit
Koördinate: 51°48′N 4°40′O / 51.800°N 4.667°O / 51.800; 4.667 4°40′O / 51.800°N 4.667°O / 51.800; 4.667
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieDordrecht, Nederland Zuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterWouter Kolff (VVD)
Oppervlak
 • Totaal99,47 km2 (38,41 vk. myl)
 • Land78,54 km2 (30,32 vk. myl)
 • Water20,93 km2 (8,08 vk. myl)
Hoogte
−1 m (−3 ft)
Bevolking
 • Totaal119 513
 • Digtheid1 522/km2 (3 940/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
3311–3329
Skakelkodes078
Bestuurlike sentrumDordrecht
Webwerfcms.dordrecht.nl
Dordrecht, Nederland
Die stadsaal
Dordrecht, Nederland
Die Grote Kerk
Dordrecht, Nederland
Die spoorbrug oor die Ou Maas
Dordrecht, Nederland
Die Moerdijkbrûe
Dordrecht, Nederland
Die Dordtse Biesbosch

Die stad lê op die plek waar die Beneden-Merwede-rivier in die Noord en die Ou Maas verdeel. Die munisipaliteit sluit die hele Eiland van Dordrecht in; die Moerdijkbrûe oor die Hollandsch Diep vorm die verbinding met die provinsie Noord-Brabant.

Dordrecht beskik oor sewe museums, vier polisiestasies, twee brandweerkasernes, twee hospitale en 'n gevangenis (Gevangenis Dordrecht). 'n Klein deel van die nasionale park Die Biesbosch lê in die Dordrecht-munisipaliteit.

In hierdie munisipaliteit word Dordts gepraat, wat is 'n Zuid-Hollandse dialek.

Plekke

Dordrecht · Dubbeldam · Kop van 't Land · Tweede Tol · Wieldrecht · Willemsdorp

Geskiedenis

Dordrecht is die oudste stad van die vroeëre gewes Holland. Die stad is vir die eerste keer in 'n teks uit die twaalfde eeu vermeld, toe die stad nog as Thuredrech aangewys is, en het in 1220 stadsregte gekry. In die Middeleeue ontwikkel die stad as belangrike handelstad en bergplek en was dit een van die ses grootste stede van Holland. Later het die belang van die stad afgeneem, maar die middestad herinner nog altyd aan hierdie ryk verlede.

In die begintyd van die Tagtigjarige Oorlog is in 1572 in Dordrecht 'n vergadering van die state van die gewes Holland gehou, waarby Willem van Oranje as stadhouer het erken en Holland hulleself onafhanklik het verklaar. Later is in 1618 en 1619 in hierdie stad die Calvinistiese Sinode van Dordrecht gehou.

Sport

Dordrecht beskik oor 'n professionele sokkerspan: FC Dordrecht, wat in die Eerste divisie meeding.


Munisipale raad

Verkiesings sedert 2002

Party Setels
2002 2006 2010 2014 2018 2022
VVD 7 6 5 3 5 6
GL 4 3 3 2 4 6
Beter voor Dordt 6 15 14 8 5
VSP Dordrecht ¹ 2 2 2 2 2 4
CUSGP 4 3 3 3 4 4
CDA 6 4 3 4 4 4
PvdA 8 12 6 4 2 2
PvdD 2
DENK 1
Gewoon Dordt 1 1
Op Ons Eiland 1
SP 3 2 1
PVV 3 1
FVD 3 1
D66 ² 2 1 2 4 4
Eco-Dordt ² 6 2
Totaal 39 39 39 39 39 39

¹ Verenigde Senioren Partij Dordrecht

² Eco-Dordt is in 2010 met D66 saamgegaan.

Boorlinge

Susterstede

Naburige munisipaliteite

Zwijndrecht Papendrecht Sliedrecht, Hardinxveld-Giessendam
Hoeksche Waard Dordrecht, Nederland  Altena (NB)
Moerdijk (NB) Drimmelen (NB)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Dordrecht, Nederland PlekkeDordrecht, Nederland GeskiedenisDordrecht, Nederland SportDordrecht, Nederland Munisipale raadDordrecht, Nederland BoorlingeDordrecht, Nederland SusterstedeDordrecht, Nederland Naburige munisipaliteiteDordrecht, Nederland VerwysingsDordrecht, Nederland Eksterne skakelsDordrecht, NederlandDrechtstedenNederlandRandstadZuid-Holland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlkoholismeDesmond TutuSkoenlapperElandréDiamantVerstedelikingGeestesteuringStokely CarmichaelItaliëProvinsies van Suid-AfrikaErosietipesTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Gewone breukeWoordeskatDemokratiese Republiek die KongoTweede Nuwe JaarSlawernyOrgasmeSimboolMaatskaplike verantwoordelikheidTienie HollowayGezina, PretoriaSpysverteringstelselHeks van HexrivierSelfmoordLMigrasie van voëlsBosvarkLongAfleiding (taalkunde)Menslike skeletNasiebouHindoeïsmeSatellietRymSprokieSwartkwasmuishondMenseregtedagWynand du ToitKappie (skryfteken)MosambiekkanaalBywoordNatuurlike hulpbronVrystaatInnes en Franna BenadéReënspinnekopVoornaamwoordInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandFamilie (verwantskap)SeevlakstygingKlimaatDemokratiese AlliansieCleopatra VIIMisdaadromanPankreasDomkragWes-KaapLys van musiekinstrumenteKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPersoonlikheidNasionale PartyEk is 'n Afrikaan (toespraak)EuropaAnglisismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogNierversakingIdioomKewerGreen PornoOu Apostoliese KerkPubiese hareBurgerregteDemografie van Suid-AfrikaMartin Luther King jr.MangelSenuweestelselSpelerposisies in rugbyHipotese🡆 More