Stormberg

Die Stormberg is 'n bergreeks geleë in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika, dit is 'n oostelike uitbreiding van die Bamboesberg en 'n verlenging van die groter Drakensbergreeks.

Hulle vorm deel van die Amatholeberge en Stormberg-gebied wat groot dorpe soos Grahamstad, Oos-Londen en Port Alfred insluit. Dorpe wat in die Stormbergreeks geleë is, sluit in Molteno, Dordrecht, Barkly-Oos, Rhodes en Steynsburg.

Stormberg
Ligging Oos-Kaap, Suid-Afrika
Reeks Drakensberge
Koördinate 31°26′51″S 26°43′3″O / 31.44750°S 26.71750°O / -31.44750; 26.71750 26°43′3″O / 31.44750°S 26.71750°O / -31.44750; 26.71750
Bergtipe Bosveldstollingskompleks en sandsteen
Rotsouderdom Neoargeaans tot vroeg-Paleoproterosoïes
Ligging van Stormberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Stormberg
Stormberg

Geologie

Geologies vorm die berg deel van die Stormberg Groep van die Karoo Supergroep, waar die enigste ontginbare steenkoolneerslae in die Kaap gevind word. Hierdie koolvelde word ondersoek vir moontlike koolbed-metaangas-ontginning. Die rotsformasies bestaan tipies uit die Molteno Formasie, wat die onderste (oudste) formasie van die Stormberg Groep uitmaak. Die Molteno formasie oorlê die Beaufort-groep.

Historiese bewoners

Hierdie berge – soos meeste ander berge in Suid-Afrika – was oorspronklik die tuiste van Khoisan jagter-versamelaars. Die Nguni-migrasies het die aankoms ingelui van die Xhosa-herders van die noorde af, en daarmee saam die ontworteling van die Khoisan. Die daaropvolgende aankoms van die Kaapse koloniste in die gebied het tot die reeks grensoorloë met die Xhosas gelei en daarmee die streek se inlywing by die Kaapkolonie verseker.

Die Slag van Stormberg is hier gevoer op 9 Desember 1899 tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Galery

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Stormberg GeologieStormberg Historiese bewonersStormberg GaleryStormberg Sien ookStormberg VerwysingsStormbergAmatholebergeBamboesbergBarkly-OosDordrecht, Oos-KaapDrakensbergGrahamstadMolteno, Oos-KaapOos-KaapOos-LondenPort AlfredRhodes, Oos-KaapSteynsburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BysteekMusiekteaterKoolhidraatAfrikaanse TaalmonumentTydPerdebyeByvoeglike naamwoordBloeddrukJaarVraag en aanbodKlem-in-die-kaakSuid-Afrikaanse RugbyunieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTatoeëermerkRooilipslangPersOrkney Snork NieDaggaGrondwet van Suid-AfrikaRivierAmandelRegardt van den BerghHoofkarakterMiltArgitektuurRefentse MorakeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKuberkrakerSeeTweede WêreldoorlogEkonomieAfrikaanse WikipediaKrokodilRolprentSuiwelprodukLongAgtervoegselCutt GlasPols-oksimeterBaarmoederLionel PetersonLys van bekende Suid-AfrikanersCristiano RonaldoMenstruasieBynierEngelsWieg van die MensdomKorrupsieAtoomSkool7de LaanHamilton WesselsLieweheersbesieWeer (meteorologie)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTelwoordMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSonja HerholdtRutenium(III)chloriedLeah van NiekerkJan van RiebeeckSowjetunieKankerSpysverteringstelselWikiquoteLetterlike en figuurlike taalgebruikSias ReineckeNylrivier (Suid-Afrika)GoudRatelHamburgerSkilpad🡆 More