Document Object Model

Die Document Object Model (DOM) is 'n programeringspesifikasie wat deur die World Wide Web Consortium (W3C) ontwikkel is.

Dit stel die programeerder in staat om HTML- en XML-dokumente te hanteer op 'n objekgeoriënteerde wyse, tans is hierdie opmerktale, slegs staties, net 'n uitleg van data en visuele strukture binne 'n bladsy.

DOM bied 'n dinamies en wyer spektrum van beheer oor hierdie strukture - elke voorwerp het 'n stel instruksies en aksies wat gekoppel word aan dit.

Die DOM bied twee spesifikasies: DOM Core, wat ondersteuning bied vir XML en as basis dien vir die tweede spesifikasie, DOM HTML wat dien as uitbreiding tot HTML dokumente.

Tags:

World Wide Web Consortium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse woordelys en spelreëlsLys van elemente volgens simboolLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Afrikaanse televisiereekseDroomIntelligensieVloeistofWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDesmond TutuGronddegradasieArmoedeverligtingWerkwoordKlem-in-die-kaakISimangaliso-vleilandparkBernice WestHomoniemMosambiekNasionalismeMiskruierMiltEuropaAntisemitismeJavaScriptDomineeLiewe HeksieKindersiektesEwenaarPapierEnkelvoudige sinJohn Brown (aktivis)LongontstekingIronieLys van Suid-Afrikaanse skrywersJodeKindermishandelingHugenootMuishondKhoikhoiByJak de PriesterDarwinismeKeelseerSwangerskapLongAnrich HerbstRosa ParksMeeueSitroensuurSublimasieVarkgriepGroot-Brakrivier (dorp)Wikimedia-stigtingOlimpiese SomerspeleAngolese BurgeroorlogInsekNylsvley-natuurreservaatMuldersvleiOnderwysEmosieGeboorteSimmetrieKolonisasieSoweto-opstandFranse RewolusieTamatieVoornaamwoordGeelsugMoordvisVolhoubaarheidAfrikaanse WikipediaKewerDuitse maselsSikloonGlobaliseringDepressie (gemoedstoestand)Gesonde dieetAfrikaners is plesierigAfrikaanse taalleer🡆 More