Die Bubbles Schroeder Storie: Rolprent uit 1961 seur Pierre Botha

Die Bubbles Schroeder Storie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 12 Junie 1961 vrygestel is.

Die rolprent is aanvanklik deur die sensuurraad afgekeur. In 1961 laat hulle die rolprent toe, maar plaas 'n 18-jaar ouderdomsperk daarop. Teen 19 Junie 1961 het dit groot gehore by inryteaters getrek.

Die Bubbles Schroeder Storie
Regisseur Pierre D. Botha
Met Barbara Duff
André Huguenet
David Hattingh
Uitgereik 12 Junie 1961
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n misdaaddrama.

Hoofrolspelers

Storielyn

Die rolprent handel oor die onopgeloste moord van ’n jong Afrikaanse meisie, Bubbles Schroeder. Sy was van Duitse agtergrond en het op Lichtenburg grootgeword. Sy verhuis op 18-jarige ouderdom na Johannesburg, waar sy kort daarna op 2 Augustus 1949 dood aangetref is. Die moord is wyd in die media gerapporteer, maar haar moordenaar is nooit gevind nie.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Die Bubbles Schroeder Storie GenreDie Bubbles Schroeder Storie HoofrolspelersDie Bubbles Schroeder Storie StorielynDie Bubbles Schroeder Storie Sien ookDie Bubbles Schroeder Storie VerwysingsDie Bubbles Schroeder Storie12 Junie1961AfrikaansRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese SomerspeleSeksuele penetrasieKoppeltekenHadedaSwawelRob HersovKoolstofMisdaadMilitêre diensplig in Suid-AfrikaFiela se kindErica BoyerVulkanismeVolhoubare ontwikkelingMandalaDiskriminasieIntensiewe vormPeriodieke tabelBosbokMisdaadromanLys van Afrikaanse skrywersTarentaleKunsmatige algemene intelligensieJeuksiekteSatellietSwartkwasmuishondOntwerpMikro-ekonomieSpreeuViëtnamoorlogRoesDepressie (gemoedstoestand)BateHamburgerYsbeerBeurtkragElektrolietMenseregteXenofobieMaselsElon MuskTienerHemelvaartWinnie Madikizela-MandelaNetbalMetafoorDiepaartromboseSuid-Afrikaanse GrensoorlogNamibiëJode in Suid-AfrikaEngelsSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieAmateurradioGlasVoornaamwoordNeurenberg-verhoreGoogle TranslateGesondheidTegnologieWater (molekuul)ChatGPTAborsie in Suid-AfrikaVaginaKameelperdSlawernyLetterlike en figuurlike taalgebruikSelfoonKoolhidraatOm-te-infinitiefkonstruksieMurunwa MakwarelaSpysverteringstelselBloeddrukVerlede tydKoos du PlessisMotLys van Afrikaanse rolprenteSwangerskapMaatskappyGeskiedenis van kindermishandeling🡆 More