De Treffers

De Treffers is 'n sokkerspan in die Nederlandse dorp Groesbeek.

Die span speel in die Sondag-Topklasse. De Treffers se tuisveld is Sportpark Zuid-Groesbeek. Hoewel die dorp net 19 000 inwoners het, het hulle naas De Treffers nog twee ander groot sokkerspanne: Achilles '29 (speel ook in die Topklasse) en Germania (speel in die Hoofdklasse). Daar is sterk mededinging tussen Achilles '29 en De Treffers.

De Treffers
Volle naam Sportvereniging De Treffers
Stigting 1 Augustus 1919
Tuisveld Sportpark Zuid-Groesbeek,
Groesbeek
Kapasiteit 4 000
Voorsitter Vlag van Nederland Bert Janssen
Afrigter Vlag van Nederland Johan de Kock
Liga Topklasse Sondag
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Amateurkampioen Nederland (2)
    1990/91, 1997/98
    (naaswenner (1): 1987/88)

Beroemde sokkerspelers

  • De Treffers  Jasper Cillessen
  • De Treffers  Henk Grim
  • De Treffers  Patrick Pothuizen

Tags:

Achilles '29GroesbeekHoofdklasseNederlandSokkerTopklasse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Beëdigde verklaringSoortnaamXenofobie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieMotorvoertuigJode in Suid-AfrikaNasionale VrouedagMisdaadProteïenKortverhaalLys van Afrikaanse rolprenteSuid-SothoLBorsteOlifantUnited Democratic FrontSkaakDansKoppeltekenSosiale mediaVulkaanJodeVoedingChromatografieKoperPikkewynJagluiperdMeeuePlaattektoniek7de LaanMaatskaplike verantwoordelikheidHerpes simplexChristendomYsterRenaissanceGrondwetHorlosieBeesGroot DepressieAbstraksie (rekenaarwetenskap)AfkortingPad na jou hartAfrikaanse woordelys en spelreëlsJeuksiekteWikiTamboraMark (ekonomie)Spelerposisies in rugbyStam (taalkunde)NaaldekokerTuberkuloseFinale OplossingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBrandmondsindroomAnrich HerbstBernice WestArmoedeChristiaan Frederik BeyersGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHeelgetalJeugdagLionel MessiHoofstadElektrolietFacebookHoofpynVersamelnaamWater633Migrasie van voëlsOutismeMuishondLandbouMurunwa MakwarelaEkonomie van Suid-AfrikaViëtnamoorlogSelfstandige naamwoord🡆 More