Manuel Escórcio: Suid-Afrikaanse tenoor

Manuel Escórcio is 'n tenoor wat bekend is vir sy operaoptredes en Afrikaanse liedjies.

Hy is ook Portugees en Engels magtig en sing ook in die tale. Hy begin sy musiekloopbaan op 16-jarige ouderdom by die Helderberg Kollege in Somerset-Wes in Suid-Afrika.

Manuel Escórcio
GeboortenaamManuel Maria Lamarque Escórcio
Gebore1950
Lourenço Marques, Mosambiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief1982 – nou
AssosiasiesJanita Claassen
Rina Hugo
Webwerfmanuelescorcio.co.za

Escórcio het al dwarsoor Suid-Afrika opgetree, asook in die VSA, Kanada, Brasilië, Portugal, Venezuela, die Filippyne en Australië.

In 1981 word die Orde van Prins Henry aan hom toegeken.

Op 26 Januarie 2020 is Manuel ook ingehuldig as 'n lewende legende in die Suid-Afrikaanse legendesmuseum. Hy was een van slegs 20 legendes van wie daar ook 'n borsbeeld gemaak is.

Biografie

Manuel Maria Lamarque Escórcio is in 1950 in Lourenço Marques in Mosambiek gebore, maar immigreer in 1966 na Suid-Afrika. Hy verwerf 'n graad in Teologie, Meesters in Musiek en die kameraadskap van die Royal Schools of London en Trinity College.

Op 26 Januarie 2020 is Manuel ook ingehuldig as 'n lewende legende in die Suid-Afrikaanse legendesmuseum. Hy was een van slegs 20 legendes van wie daar ook 'n borsbeeld gemaak is.

Diskografie

  • Manuel & Janita – Ons Beste Treffers, 2009 SELECT
  • Elke Dag Met Jou, 2009
  • In Harmonie, met Rina Hugo, 2008 FANTASIA
  • Jesus Het Kinders Lief, 2008 FANTASIA
  • Jesus Loves Kids, 2008 FANTASIA
  • Manuel sing Gé en Gert, 2007 FANTASIA
  • Manuel Escórcio sing Gert Potgieter
  • Christmas With Manuel, 2007 KOSMOS
  • Jesus Is Calling Now CD/DVD, 2007 MARANATHA
  • ...in Worship, MARANATHA
  • The Power of His Love DVD; verfilm in Australië, New-Seeland en Fiji
  • Grootste treffers (2 CD's), SELECT
  • Kaalvoet Strandloper, FANTASIA
  • Nootvennote, met Charl van Heyningen, VAT 5 MUSIEK
  • Ons Eie Drie Tenore 2, SELECT
  • Ons Eie Drie Tenore, SELECT
  • The Irresistible Jesus, SELECT
  • Grootste Treffers Ooit, SELECT
  • 38 Gospel Hits, SELECT
  • A Touch Of Grace, SAGOSPEL
  • Rivers of Joy, SAGOSPEL
  • 30 Loved Hymns, SAGOSPEL
  • Jesus het Kinders lief, SAGOSPEL
  • Jesus Loves Kids, SAGOSPEL
  • Christmas with Manuel, SAGOSPEL
  • Grace Bound, SAGOSPEL
  • Timeless, GRACEBOUND MUSIC
  • 25 Geestelike Treffers, MARANATHA
  • I Will Rise Again, MARANATHA
  • I'll Walk With God, SELECT
  • Simply Classics, SELECT
  • Grootste Treffers Vol 2, SELECT
  • Grootste Treffers Vol 1
  • Iets Vir Almal, SELECT
  • Gewildste Duette, met Janita Claassen, 1991 SELECT
  • Weer Saam LP, 1990 SELECT
  • Grootste Treffers Vol 1, SELECT
  • Liefde...Immergroen, met Janita Claassen, 1987 SELECT
  • Musica LP, CSRBCD 101/CBK(L)7011 1983 CENTRAL STATION/TRANSISTOR
  • My Lied Vir Jou LP, 1982 GALLO
  • Ballade Vir Adeline, 1982

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Manuel Escórcio BiografieManuel Escórcio DiskografieManuel Escórcio VerwysingsManuel Escórcio Sien ookManuel Escórcio Eksterne skakelsManuel EscórcioAfrikaansEngelsOperaPortugeesSomerset-WesSuid-AfrikaTenoor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiefdeDuitse maselsVrymesselaryKoöperasiestoriesImamGroot vyfEternoKoos du PlessisKrokodilPols-oksimeterRuan PienaarVoortrekkermonumentKrugerwildtuinJan BlohmWoordsoortAnglo-BoereoorlogKomma (lied)KatVolstruisSaint PaulOntwerpSatanTeeSybel CoetzeePerdebyeRudi ClaaseKlitorisVaginale kankerX-straalTrappe van vergelykingNamibiëLys van NG gemeentesTom DreyerVakwerkboogbrugToerismeWaterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMondParasetamolDroomNagapieGriepPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAluminiumFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002Italiaanse nasionale rugbyspanSosialismeLys van Afrikaanse rolprenteIntensiewe vormPierre van PletzenWolmaransstadInternetProvinsies van Suid-AfrikaOnderwysPornografiese akteurEekhoringSiembambaKokerboomKambriese ontploffingVerenigde KoninkrykVratApiesdoringProteïenBlackie Swart (sanger)HokkieAërobiese oefeningeKinismeSagtewareSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SkilpadAnnelize van der RystDawidGesag🡆 More