Dave Pepler

David Pepler (noemnaam Dave) is 'n Suid-Afrikaanse omgewingskundige en TV-aanbieder.

Hy verwerf bekendheid as aanbieder van kykNET se program Groen, wat die eerste keer op 5 Januarie 2004 gebeeldsend is.

Dave Pepler
Gebore
BeroepOmgewingskundige
Bekend virTV-aanbieder en omgewingsaktivis

Beknopte biografie

Pepler is op Robertson in die Wes-Kaap gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Robertson waarna hy bosbou aan Saasveld studeer. Hy ontvang later 'n M.Phil. in soölogie (dierkunde) van Cambridge-universiteit. Tot sy aftrede in 2005 was hy senior lektor aan die Universiteit Stellenbosch se departement van omgewingsake en ekologie. In 2007 word hy met die Stevenson Hamilton-prys vir sy buitengewone bydrae tot soölogie bekroon.

Bibliografie

Sy boek, Immergroen: Stories oor plante (ISBN 9780798150934), met foto's deur Lien Botha, is in 2009 deur Human & Rousseau uitgegee. Die boek is sedertdien in Engels vertaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Dave Pepler Beknopte biografieDave Pepler BibliografieDave Pepler VerwysingsDave Pepler Eksterne skakelsDave Pepler20045 JanuarieKykNETSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalPlastiekKunsmatige algemene intelligensieSeksposisieMaagsweerOnderwerp (taalkunde)Komplementêre kleureKopieregKoolhidraatHoofkarakterOranjerivierSomerKoerantBeroerteAartappelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVingerseksNaaldekokerIntensiewe vormLys van kinderspeletjiesHipoteseHemelvaartsdagTweede WêreldoorlogSuid-Afrikaanse InkomstediensAardeOrthopteraHomoniemSekondêre sektor van die ekonomieVolhoubare ontwikkelingSamestellende afleidingKonflik (proses)Bruto binnelandse produkConsolidated B-24 LiberatorKoos BekkerKapitalismeSikloonNiemetaalBalletWoordeboek van die Afrikaanse TaalInleiding tot die genetikaMeervoudGalileo GalileiEkostelselSokkerVerkoueBesnydenisVoorvoegselSelfstandige naamwoordToerismeCarike KeuzenkampPoësieWetenskapMusieksimboleSharpeville-slagtingImpakte van toerismeLieweheersbesieAfrikaanse taalleerHeks van HexrivierGeskiedenis (vakgebied)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMonumentNierBeeldspraakProvinsies van Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieVoorsetselSkoolLionel PetersonLiefdeHakerKolitisCheslin KolbeKlem-in-die-kaak🡆 More