Rabat

Rabat (Arabies: الرباط‎‎, ar-Ribaaṭ; Berbers: ⵕⵕⴱⴰⵟ Ṛṛbaṭ) is die hoofstad en tweede grootste stad van Marokko naas Casablanca.

Dit is geleë in die noordweste van die land aan die Atlantiese kus aan die monding van die rivier Bou Regreg. Die stad het 'n militêre sentrum in die 12de eeu geword. Die bevolking is in 1984 op 556 000 geskat, maar teen 2008 was die skatting reeds meer as twee miljoen. Dit is ook die hoofstad van die streek Rabat-Salé-Zemmour-Zaer.

Rabat
الرباط
Rabat

Kaart Wapen
Rabat
Rabat
Vlag
Rabat
 Land Vlag van Marokko Marokko
 Provinsie Rabat-Salé-Zemmour-Zaer
 Koördinate 34°01′N 06°50′W / 34.017°N 6.833°W / 34.017; -6.833
 Stigting 3de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 117 vk km
 Hoogte bo seevlak 75 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 577 827
 - Bevolkingsdigtheid 4 900/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 120 192
 Tydsone UTC +1
 Burgemeester Fathallah Oualalou
 Amptelike webwerf rabat.ma

Probleme met slik het die stad se rol as hawe afgeskaal, maar belangrike bedrywe bly tekstiele, voedselverwerking en die boubedryf.

Die stad is 'n belangrike toeristebestemming en huisves al die vernaamste buitelandse ambassades in Marokko. Die stad is die tweede belangrikste ekonomiese sentrum in die land naas Casablanca, wat 'n groter bevolking het. Die moderne hoofstad en historiese stad van Rabat is in 2012 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Tags:

19842008ArabiesAtlantiese OseaanBerbertaleCasablancaHoofstadMarokko

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontTrappe van vergelykingNiersteenErosietipesLys van Kaapstad se voorstedeOntbossingKunsmatige intelligensieStaat PalestinaUniversele Verklaring van MenseregteOrale seksSinsbouTuisbladRina HugoC.J. LangenhovenEkonomiese sektorDie Stem van Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomiePretoriaInleiding tot die genetikaSelfstandige naamwoordDirekte en Indirekte redeNelson MandelaEllipstekenKonflik (proses)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOorstromingOlimpiese Somerspele 2024XhosaAgtervoegselSosiale mediaViëtnamKlereAanhalingstekensHector PietersonGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGewone breuke19de eeuJeuksiekteKlimaatsverandering in AfrikaLionel PetersonNag van die lang messeHokkieInligtingJosef StalinAfrikaanse naguilPubliekSleutel (musiek)Curly HowardWapen van Suid-AfrikaOntdekking van die chemiese elementeBelastingGrondbesoedelingApartheid20ste eeuAardedagSwart nasionalismeTswanaKankerSiya KolisiWêreld- Ekonomiese ForumKlein gekolde katGoudPirow BekkerJodePeriodieke tabelMonopolieKaliumJaco JacobsKarnivoorRoesSendelingposisieHomofoonVlag van Suid-AfrikaMielieWaterpokkies🡆 More