Casablanca: Stad van Marokko

Casablanca (Arabies: الدار البيضاء, ad-Dār al-bayḍāʾ; Arabies en Spaans vir: Withuis) is die grootste stad van Marokko, groter as die hoofstad Rabat en geleë aan die Atlantiese Oseaan.

Die stad het in 2009 'n bevolking van 4 150 000 gehad met 'n oppervlakte van 324 km².

Casablanca
الدار البيضاء
Casablanca: Stad van Marokko

Kaart Vlag
Casablanca: Stad van Marokko
Casablanca: Stad van Marokko
Wapen
 Land Vlag van Marokko Marokko
 Provinsie Grand Casablanca
 Koördinate 33°32′N 07°35′W / 33.533°N 7.583°W / 33.533; -7.583
 Gestig op 7de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 324 vk km
 Hoogte bo seevlak 20 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 3 359 818
 - Bevolkingsdigtheid 9 132/vk km
 - Metropolitaanse gebied 4 270 750
 Tydsone UTC+01:00
 Burgemeester Nabila Rmili

Geskiedenis

Die Portugese het die oorspronklike Berbernedersetting, wat gebou was op die hedendaagse stad, in 1468 vernietig en in 1515 hulle eie stad gebou wat hulle later weer verlaat het. In 1775 is die stad deur 'n aardbewing verwoes en is eers weer herbou in die negentiende eeu. Die stad het eers begin groei nadat die Franse dit in 1907 beset het toe fanatiese Moslems 'n aantal Europeërs vermoor het. Die Franse het toe die stad as 'n basis gebruik. In 1916 het die Franse die hawe voltooi.

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Amerikaners by die stad aan wal gegaan en weerstand ondervind van die plaaslike Vichy-Franse. Die weerstand was van so aard dat die Amerikaners die stad bombardeer het met skepe en vliegtuie en groot skade aan die hawe aangerig het.

Gedurende Januarie 1943 het die beroemde konferensie hier plaasgevind toe die Geallieerde leiers hier ontmoet het.

Geboortes

Tags:

ArabiesAtlantiese OseaanMarokkoRabatSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordSeksismeNieuwoudtvilleKolitisProvinsies van Suid-AfrikaOntdekking van goud in Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeMonopolyKriekVaste stofPolitieke partyBuffelIntensiewe vormDermpoliepDelft, KaapstadMag (sosiale wetenskappe)BestaansboerderyProstaatkankerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureStereotipeEkonomieProteïenPuntByLys van kinderspeletjiesVryheidsmanifesGeskiedenis van AfrikaansDuitslandLongAnneli van RooyenInfeksieMuskietKlinkerCheslin KolbePornografiese akteurKarakteriseringGreta ThunbergSonkragLettergreepKrampMisdaadSlawernyBruin huisslangRooibloedselTussenwerpselLenteLeeuDonderstormWolkKweekhuiseffekMaagSeisoenKarpaletonnelsindroomDiskriminasieGrondAvbobWaterpokkiesCorioliskragKasteel die Goeie HoopBloedvergiftigingSeksuele opwekkingSlag van Cuito CuanavaleWerkwoordAfrikaanse WikipediaVlag van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGeelslangWaterstofHokkieRosa ParksNederlandsDesimale breukeSomerGemeenskapsorganisasieKankerMahatma GandhiVerlede tyd🡆 More