Eli Aflalo: Politikus

Eli Aflalo, Hebreeus: אלי אפללו, (Casablanca, 8 September 1952) is 'n Israelse politikus van die politieke party Kadima.

Tot einde-2005 was hy 'n lid van die Likoed-party. Van Februarie 2003 tot Januarie 2012 was hy 'n lid van die Knesset.

Eli Aflalo
אלי אפללו
Eli Aflalo
Eli Aflalo in 2009

Minister van Immigrasie
Ampstermyn
14 Julie 2008 – 31 Maart 2009
Voorafgegaan deur Yaakov Edri
Opgevolg deur Sofa Landver

Lid van die Knesset
Ampstermyn
17 Februarie 2003 – 25 Januarie 2012

Persoonlike besonderhede
Gebore 8 September 1952 (1952-09-08) (71 jaar oud)
Casablanca, Marokko
Politieke party Likoed (2003–2005)
Kadima (2005–2012)
Religie Judaïsme

Aflalo het van Maart 2005 tot Mei 2006 ook as adjunk-minister van Industrie, handel en werke in die Sharon II-kabinet gedien en van Julie 2008 tot Maart 2009 as minister van Immigrasie in premier Olmert se kabinet.

Eksterne skakels

Tags:

19528 SeptemberCasablancaHebreeusIsraelKadimaKnessetLikoed

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Woordeboek van die Afrikaanse TaalChristiaan BarnardHeuningbyHarry Herbert CrosbyProteïenGeelslangWiskundige terminologieLidwoordInsekOostenrykAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van veltoestandeSonkragMielieWinnie Madikizela-MandelaKoolstofKoos BekkerSuid-AfrikaEskomFiela se kind (rolprent)DoelwitAfrikanerweerstandsbewegingYouTubeUitwerking van klimaatsveranderingNoord-KaapDuitsWaterpokkiesYsterWoestynStresGrondwet van Suid-AfrikaIngrid JonkerHabitatPersentasieLongLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOnderwysBiodiversiteitJacobus Hendrik PierneefKompasJan van RiebeeckKlem-in-die-kaakRivierBeesagtigesLionel MessiCarles PuigdemontAfrikaansRekenaarFabelLandbouMantisEkotoerismePersoonlikheidSpringbokkeSharpeville-slagtingSuid-Afrikaanse randByvoeglike naamwoordPlae van EgipteSkarlakenkoorsVulvaLys van kleureBurgerregteWitrenosterVaginaAppelBloemfonteinDaggaWoordWoordsoortKewerGroepsgebiedewet🡆 More