Castelão

Die Estádio Plácido Aderaldo Castelo, ook bekend as Castelão (Portugees: ), is 'n sokkerstadion in Fortaleza, Brasilië.

Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 67 037. Castelão was die eerste van 12 stadions wat gebou of herontwikkel is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.

Castelão
Castelão
Bynaam Gigante da Boa Vista
Volle naam Estádio Governador Plácido Castelo
Ligging Fortaleza, Brasilië
Koördinate 3°48′26″S 38°31′21″W / 3.80722°S 38.52250°W / -3.80722; -38.52250 38°31′21″W / 3.80722°S 38.52250°W / -3.80722; -38.52250
Eienaar Ceará-regering
Operateur Ceará-regering
Kapasiteit 63 903
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 1969
Gebou 1969–1973
Geopen 11 November 1973
Renovasie 2002 en 2012
Uitgebrei 1980
Argitek José Liberal de Castro
Gehard Ernst Borman
Reginaldo Mendes Rangel
Marcílio Dias de Luna
Ivan da Silva Britto
Struktuuring. Hugo Alcântara Mota
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
19 Junie 2013 16:00 Castelão  Brasilië 2–0 Castelão  Meksiko Groep A 57 804
23 Junie 2013 16:00 Castelão  Nigerië 0–3 Castelão  Spanje Groep B 51 263
27 Junie 2013 16:00 Castelão  Spanje 0–0 e.t. (7–6 n.S.) Castelão  Italië Halfeindrondte 56 083

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Junie 2014 16:00 Castelão  Uruguay 1–3 Castelão  Costa Rica Groep D 58 679
17 Junie 2014 16:00 Castelão  Brasilië 0–0 Castelão  Meksiko Groep A 60 342
21 Junie 2014 16:00 Castelão  Duitsland 2–2 Castelão  Ghana Groep G 59 621
24 Junie 2014 17:00 Castelão  Griekeland 2–1 Castelão  Ivoorkus Groep C 59 095
29 Junie 2014 13:00 Castelão  Nederland 2–1 Castelão  Meksiko Agste eindrondte 58 817
4 Julie 2014 17:00 Castelão  Brasilië 2–1 Castelão  Colombia Kwarteindrondte 60 342

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Castelão FotogaleryCastelão WedstrydeCastelão Sien ookCastelão VerwysingsCastelão Eksterne skakelsCastelãoBrasiliëFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014FortalezaPortugeesSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Planete in astrologieTuberkuloseOlimpiese godeHartSkisofrenieLys van presidente van BurundiVyfsterEnsiklopedieAfrikanersKoos BekkerHeelgetalMesopotamiëWikiURIRosettasteenWebkruiperGoogle TranslateJodiumPlatluisElsabé DaneelCarike KeuzenkampKrieketGrieksVermaakOssewaKallie KrielDassiedeurNumeriese en meetkundige patroneKarla du PlessisBrasiliëVerkleurmannetjieFord AngliaMaagsweerVolstruisZirk BerghVoortrekkermonumentBulgaryeKarlien van JaarsveldLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeMaatskappyPeter UeberrothPlae van EgipteKankerHoërskoolHoenderProstaatklierLys van medisinale kruieMcGill UniversiteitKonsentrasiekampKopieregSuid-SothoPadtekens in Suid-AfrikaVakbondVergasserNardusWebblaaier.npEkotoerismeHondGoeie VrydagFrederik Willem de KlerkDulcie van den BerghJavaScriptBateLys van landname in verskeie tale (J-P)BaarmoederProstaatkankerKobalt(II)hidroksiedAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBelastingAardbewingFord GalaxyMaanGekoördineerde Universele TydBlaaskanker🡆 More