Cannes-Rolprentfees 2018: Filmfees

Die 71ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 2018 in Cannes, Frankryk, gehou.

Die Australiese aktrise Cate Blanchett was die president van die jurie. Die Japannese prent Shoplifters, waarvan Hirokazu Kore-eda die regisseur was, het die Palme d'Or gewen.

 Cannes-Rolprentfees 2018: Belangrikste rolprentpryse, Ander pryse, Verwysings Cannes-rolprentfees 2018 

Datum 8-19 Mei 2018
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Édouard Baer
Getal prente  21 (In Kompetisie)
18 (Un Certain Regard)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Everybody Knows
Afsluitingsfliek  The Man Who Killed Don Quixote
Palme d'Or  Shoplifters

Die fees is geopen met Asghar Farhadi van Iran se sielkundige riller Everybody Knows, met Javier Bardem, Penélope Cruz en Ricardo Darín, en is afgesluit met die Amerikaans gebore Britse regisseur Terry Gilliam se The Man Who Killed Don Quixote.

Die Deense regisseur Lars von Trier het na die fees teruggekeer met sy prent The House That Jack Built nadat hy op die fees van 2011 tot persona non grata verklaar is.

Belangrikste rolprentpryse

Cate Blanchett.
Paweł Pawlikowski.
Rolprent Regisseur Land Prys
Manbiki Kazoku (Shoplifters) Hirokazu Kore-eda Japan Palme d'Or
BlacKkKlansman Spike Lee VSA Grand Prix
Capharnaüm (Capernaum) Nadine Labaki Libanon Jurieprys
Gräns (Border) Ali Abbasi Swede Un Certain Regard
El Verano del León Eléctrico (The Summer of the Electric Lion) Diego Céspedes Chili Cinéfondation
All These Creatures Qiu Yang China Kortfilm-Palme d'Or

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Paweł Pawlikowski Cold War Pole, Frankryk, Brittanje
Beste draaiboek Alice Rohrwacher
Jafar Panahi
Lazzaro Felice (Happy as Lazzaro)
3 Faces
Italië, Switserland, Frankryk, Duitsland
Iran
Beste akteur Marcello Fonte Dogman Italië, Frankryk
Beste aktrise Samal Yeslyamova Ayka Rusland, Duitsland, Pole, Kazachstan

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 2018 Belangrikste rolprentpryseCannes-Rolprentfees 2018 Ander pryseCannes-Rolprentfees 2018 VerwysingsCannes-Rolprentfees 2018 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 201819 Mei20188 MeiAustraliëCannesCannes-rolprentfeesCate BlanchettFrankrykJapanPalme d'Or

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VisGriepSkisofrenieReënspinnekopRichard GaddAustraliëKaapstadse waterkrisis 2015-2018Veelvuldige skleroseZuid-Afrikaansche RepubliekFotosinteseBinnelandersWebblaaierKeelseerOopbroninhoudKonjunktivitisTropiese sikloonWoordeboek van die Afrikaanse TaalMieliestronkDikdermDriedimensioneelVennootskapSpinnekopSimboolVitamien DSonkragEkonomie van Suid-AfrikaStamselHeuningbyBernice WestSlag van BloedrivierJenewerbessieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGeprosesseerde kosSonAvbobSelfmoordVasco da GamaBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021KalsiumGevolge van aardverwarming op oseaneWaterpokkiesSportSeksueel oordraagbare infeksieDuitse maselsMikroskoopThys die BosveldklongNoord-KaapWet op NaturellengrondProstaatklierByeboerderyRuan JoshDaggaNaeltjieEendbekdierSpelerposisies in rugbyMenslike skeletGriekwa-AfrikaansBosluisbytkoorsMaanSendelingposisieSteenkoolAfrikaanse WikipediaBreingewasDistrik SesKarakteriseringMaatskappyPersoon (taalkunde)BrandHeupvervangingSosiale transformasieLatynDiarree🡆 More