Cannes-Rolprentfees 2017

Die 70ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 17-28 Mei 2017 in Cannes, Frankryk, gehou.

Die Spaanse regisseur en draaiboekskrywer Pedro Almodóvar was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie en die Italiaanse aktrise Monica Bellucci die aanbieder van die openings- en die afsluitingseremonie. Altesaam 46 rolprente en kortfilms is vertoon.

 Cannes-Rolprentfees 2017 Cannes-rolprentfees 2017 

Datum 11-28 Mei 2017
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Monica Bellucci
Getal prente  19 (In Kompetisie)
18 (Un Certain Regard)
9 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Ismael's Ghosts
Afsluitingsfliek  The Square
Palme d'Or  The Square

Die fees is geopen met die Franse regisseur Arnaud Desplechin se prent Ismael's Ghosts en afgesluit met The Square van die Sweedse regisseur Ruben Östlund. Laasgenoemde prent het ook die Palme d'Or gewen.

Die fees vier vanjaar sy 70ste herdenking. Laat in Maart 2017 is die amptelike plakkaat vir die fees, met die Italiaanse aktrise Claudia Cardinale op, bekend gestel.

Belangrikste pryse

Nicole Kidman (2013).
Sofia Coppola (2014).
Rolprent Regisseur Land Prys
The Square Ruben Östlund Swede Palme d'Or
120 Beats per Minute Robin Campillo Frankryk Grand Prix
Loveless Andrey Zvyagintsev Rusland Jurieprys
A Man of Integrity Mohammad Rasoulof Iran Un Certain Regard
Paul Is Here Valentina Maurel INSAS, België Cinéfondation
Montparnasse Bienvenue Léonor Sérraille Frankryk, België Caméra d'Or
A Gentle Night Qiu Yang China Kortfilm-Palme d'Or

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Sofia Coppola The Beguiled VSA
Beste draaiboek Yorgos Lanthimos en Efthymis Filippou
Lynne Ramsay
The Killing of a Sacred Deer
You Were Never Really Here
Ierland, UK
UK, VSA, Frankryk
Beste akteur Joaquin Phoenix You Were Never Really Here UK, VSA, Frankryk
Beste aktrise Diane Kruger In the Fade Duitsland
70ste Herdenkingsprys Nicole Kidman

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 2017 Belangrikste pryseCannes-Rolprentfees 2017 Ander pryseCannes-Rolprentfees 2017 VerwysingsCannes-Rolprentfees 2017 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 201717 Mei201728 MeiCannesCannes-rolprentfeesFrankrykItaliëMonica BellucciRolprentSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsAnagramAkkerTepelSlaapSung Jae-kiBybelRefentse MorakeSeksuele oriëntasieWang LeehomMangelontstekingSuid-Koreaanse wonKilimandjaroIngenieursweseLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTydskrifDeon GrootIndianeSebokengWylie-transliterasieYsterMuisLisa AnnDuitslandOostenrykse DuitsKewerUkeleleVeldtog AfrikaansPhilippe NoiretSeksuele opwekkingABBADie KontrakFacebookPornhubPretoriaAardeTom Holland (akteur)EjakulasieLys van lande volgens bevolkingDramaKHipoteseWitstinkhoutWaterbesparing in Suid-AfrikaArthur RimbaudIrakMississippirivierWiskundige tydskrifBen WhishawPubiese hareMangaVrymesselaryNoord-SamiesKweekhuisgasHernubare energieLys van elemente volgens simboolBloeddrukSwartwitpensSwartbewussynsbewegingNasionale lied van Suid-AfrikaKoue OorlogFiskaallaksmanHoofpynPersentasieSpelerposisies in rugbyInternetdienste2016 Formule Een-seisoenGroep TweeJacques LootsTōhoku-aardbewing en -tsoenami van 2011Koninkryk van EngelandFaisal van Saoedi-ArabiëMonopolieVaginale kankerWladimir Poetin🡆 More