Cannes-Rolprentfees 1965

Die 18de Cannes-rolprentfees is van 3-16 Mei 1965 in Cannes, Frankryk, gehou.

Olivia de Havilland was in dié jaar die eerste vroulike president van die jurie.

 Cannes-Rolprentfees 1965 Cannes-rolprentfees 1965 

Datum 3-16 Mei 1965
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  26 in kompetisie
20 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  The Collector
Afsluitingsfliek  Tokyo Olympiad (Tōkyō Orinpikku)
Palme d'Or  Knack… and How to Get It

Die Palme d'Or is toegeken aan Knack… and How to Get It deur Richard Lester. Die fees is geopen met The Collector deur William Wyler en afgesluit met Tokyo Olympiad (Tōkyō Orinpikku) deur Kon Ichikawa.

Pryse

Cannes-Rolprentfees 1965 
Olivia de Havilland, president van die jurie.
Cannes-Rolprentfees 1965 
Richard Lester, wenner van die Palme d'Or.

Van die mense en prente wat in 1965 pryse ontvang het, is:

  • Palme d'Or: Knack… and How to Get It deur Richard Lester
  • Jurieprys: Kwaidan deur Masaki Kobayashi
  • Beste regisseur: Liviu Ciulei vir Forest of the Hanged (Pădurea spânzuraţilor)
  • Beste draaiboek: Pierre Schoendoerffer vir The 317th Platoon (La 317e Section) en Ray Rigby vir The Hill
  • Beste akteur: Terence Stamp vir The Collector
  • Beste aktrise: Samantha Eggar vir The Collector

Kortprente

  • Palme d'Or: Overture deur János Vadász
  • Spesiale jurieprys: Monsieur Plateau deur Jean Brismée
  • Tegniese prys: Ban ye ji jiao deur Yeou Lei en Overture deur János Vadász

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

16 Mei19653 MeiCannesFrankrykOlivia de Havilland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpringbokkeNierversakingGeskiedenis van AfrikaansIronieDroomSelfieVaalrivierOutismeWetenskapDrinkwatervoorsieningBesoedelingRobert SobukweSuikersiekteBolandse aardbewing van 1969Groot-VisrivierSeksuele penetrasieInleiding tot die genetikaMaatskaplike verantwoordelikheidVerkoueWaterbesparing in Suid-AfrikaKoerantVerenigde KoninkrykTrevor NasserDolfynSimboolRuan PienaarMobutu Sese SekoSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoos du PlessisAppelHoedKommaIndustriële RevolusieAvbobBateBlaarOmtrek, oppervlakte en volumeAardrykskundeDachshundAlliterasieRassismeVersamelnaamHipoteseEllipstekenSkaapAfrikaTuisbladNatriumtiosulfaatLetterkundeErfenisHindoeïsmePoesAustraliëDuitse maselsTafelbergEben EtzebethXhosaKonflik (proses)TandbederfJohann de LangeSout (chemiese stof)OranjerivierPampoentjiesBoerboelVlinderBorskankerVoorvoegselMensLeierDie GelofteAfleiding (taalkunde)GasCoca-ColaKangogrotteIslamJudaïsmeBrons🡆 More