Biogeografie

Biogeografie is die studie van die verspreiding van spesies en ekosisteme in die geografiese ruimte en deur die geologiese tyd.

Organismes en biologiese gemeenskappe wissel gereeld op 'n geografiese vlak van breedtegraad, hoogte, isolasie en habitat.

Biogeografie
Voorblad van Alfred Russel Wallace se boek The Geographical Distribution of Animals.

Fitogeografie is die tak van biogeografie wat die verspreiding van plante bestudeer. En Soögeografie is die tak wat die verspreiding van diere bestudeer.

Die wetenskaplike teorie van biogeografie groei uit die werk van Alexander von Humboldt (1769–1859), Hewett Cottrell Watson (1804–1881),Alphonse de Candolle (1806–1893),Alfred Russel Wallace (1823–1913), Philip Lutley Sclater (1829–1913) en ander bioloë en ontdekkingsreisigers.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PinksterLys van woestyneGiovanni di BicciRomeinse RykDocumentaDieetkundeOrkney Snork NieKroonprinses van DenemarkeElim, LimpopoDarwinismeCencio SavelliKabeljouDuitslandKolitisOrale seksMarkenPhilip GlassLuidsprekerWaldemar SchultzWes-SamoaSlotmasjienSuid-AfrikaPous Nicolaas IVAnale seksVoortrekkermonumentDiktatorskapWayde van Niekerk28 MaartRicus NelHottentot (vis)Tweede VryheidsoorlogLabia (geslagsdele)Pornografiese akteurPuberteitJulius MalemaKruisigingGordon MooreSpesieRepubliek ChinaNarsismeShaanxiRugbywêreldbeker 2003FrankrykPatriotWynand du ToitBloublasieSelfstandige naamwoordGroenlandsRuan JoshSuikersiekteYouTubeVlermuisIsambard Kingdom BrunelHillary Anne MatthewsMenslikepapilloomvirus-infeksieZuurbekomSoewereine Militêre Orde van MaltaKolorektale kankerSendelingposisieWorsie VisserWiki CommonsBosluisEmily HobhouseSorina ErasmusJoodse kalenderPornhubSuid-AfrikaanseKoekie (rekenaarwetenskap)MangelontstekingBelastingRoekelose DadeMiddeleeueDonkieTurkyeHertzogprysSalomoTropiese sikloonLiesbreuk🡆 More