Rob Van Soest

Robertus Wilhelmus Maria (Rob) van Soest (gebore 1946) is 'n Nederlandse mariene bioloog.

Hy is as navorser verbonde aan die "Naturalis Biodiversity Center" en as dosent aan die Universiteit van Amsterdam. Saam met die Australiese mariene bioloog John Hooper het Van Soest Systema Porifera: A Guide to the Classification of Sponges geskryf, 'n boek wat as die standaardwerk geld vir die klassifikasie van Porifera (sponsdiere).

Rob Van Soest

Van Soest hou hom in sy daaglikse werk besig met die ontdek, orden en biogeografie van sponsdiere. Daarnaas is hy ook hoofredakteur van die "World Porifera Database" (WPD).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1946AustraliëNederlandSponsdierUniversiteit van Amsterdam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Openbare redevoeringErfenisdag (Suid-Afrika)MasturbasieIntensiewe vormGrondsoorteHulpwerkwoordNierOnderhandelinge om apartheid te beëindigOmtrek, oppervlakte en volumeGestremdheidWaterbesoedelingOranjerivierHector PietersonAardeSterJava (programmeertaal)Nederduitsch Hervormde KerkGeprosesseerde kosVratWiskundige terminologieLys van Griekse mitologiese figureDonderstormLeestekenCheslin KolbeHerpes simplexPinksterMenseregteNuwe TestamentLeierMoedersdagBruin huisslangVoorvoegselHondPretoriaWaterkringloopBreinkaartRob HersovTaalKweekhuiseffekMikroskoopKalsiumGeskiedenis van erotiese afbeeldingsJodeDroogteNederlandsMorfologie (taalkunde)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022VisGriekwa-AfrikaansDikdermAalwynHidroëlektrisiteitHoofletterUitwerking van klimaatsveranderingNasionale lied van Suid-AfrikaLieweheersbesiePolisieKunsmatige algemene intelligensieVrugKlimaatSpysverteringstelselKoolhidraatHondsdolheidAsiëMenslike seksuele gedragInligtingKrokodilKoolstofdioksiedMaroela MediaAngolaThys die BosveldklongKaapse VlakteBlaarChirurgieGiuseppe Guarneri🡆 More