Aardwetenskap

Aardwetenskap is 'n omvattende term wat al die wetenskaplike studievelde oor die planeet Aarde insluit.

Aardwetenskap kan beskou word as 'n studieveld van planetologie. Die studievelde van aardwetenskappe het egter 'n baie ouer geskiedenis. Reduksionistiese en holistiese benaderinge kan gebruik word in die studie van Aarwetenskappe. Aardwetenskappe sluit in die studie van geologie, die litosfeer, sowel as die interne groter skaal strukture wat die aarde opmaak, as ook die studie van die atmosfeer, hidrosfeer en biosfeer. Aardwetenskaplikes bestudeer en kwantifiseer dus die werking en evolusie van die aarde deur meestal gebruik te maak van wiskunde, fisika, chemie, sterrekunde, geologie, geografie en biologie. Aardwetenskap omvat heelparty onderdele:


Verwysings

Tags:

AardeAarde se atmosfeerAardrykskundeBiologieBiosfeerChemieFisikaGeologieGeskiedenis van die AardeHidrosfeerLitosfeerPlanetologieSterrekundeWetenskapWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartkwasmuishondBrittany Ashton HolmesKunsmatige intelligensieWinnie Madikizela-MandelaKoolstofGroepsdrukKoos du PlessisInligtingNiersteenBosluisbytkoorsNeurenberg-verhoreKriekTsoenamiHartseerTrigeminale neuralgieKangaroeVerenigde State van AmerikaWikiquoteKontinentJudaïsmeKlimaatFotoTopsy SmithWikimedia-stigtingHerpes simplexKersfeesChromatografiePreseminale vloeistofHeuningbyAfrikaanse woordelys en spelreëlsEienaamOplossing (chemie)NederlandReënspinnekopSuid-Afrikaanse InkomstediensSanskritLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSuiwelprodukTrappe van vergelykingKnieDigtheid3D-rolprentVlag van Suid-AfrikaPolisieWerkwoordDie Stem van Suid-AfrikaVakbondDriedimensioneelNasionale VrouedagMuskietVoorvoegselPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBorsteYsterVars waterAfrikaAluminiumUitwerking van klimaatsveranderingCristiano RonaldoMorfeemLys van hoofstedeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van elemente volgens simboolTemperatuurDroomChapmanspiek-rylaanInternetAgtervoegselHaasLewerLübeckOlimpiese Somerspele 2012OorstromingTierNadia ValvekensLandbouStereotipe🡆 More