Landboukunde

Landboukunde of agronomie is die wetenskap en tegnologie van die vervaardiging en gebruik van plante deur landbou vir voedsel, brandstof, vesel, chemikalieë, ontspanning of grondbewaring.

Landboukunde het begin om navorsing oor plantgenetika, plantfisiologie, meteorologie en grondkunde in te sluit.Dit is die toepassing van 'n kombinasie van wetenskappe soos biologie, chemie, ekonomie, ekologie, aardwetenskap, en genetika. Beroepslui van landboukunde word landboukundiges of agronome genoem.

Landboukunde
'n Landboukundige aan die werk.

Verwysings

Bronne

Tags:

AardwetenskapBiologieBrandstofChemieEkologieEkonomieGenetikaGrondkundeLandbouMeteorologiePlanteTegnologieVeselVoedselWetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Innes en Franna BenadéInsekLandbouHulpwerkwoordHoenderGawes van die Heilige GeesGroot vyfDubbelpuntEkonomieDermpoliepSebraLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsStereotipeNarsismeMynbouSydneyKoolstofdioksiedSimboolBTWPlastiekMaroela MediaSublimasieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNoord-KaapSeksuele penetrasiePubiese hareRacheltjie de BeerOranjerivierAardeBysteekStikstofLidwoordPersoonlike voornaamwoordAlliterasiePersoonlikheidTrappe van vergelykingPad na jou hartSomerTamatieVulkaanCarike KeuzenkampSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SpreeuGroot TrekDemi Lee MoorePrimêre sektor van die ekonomieLys van Afrikaanse rolprenteTatoeëermerkSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeJagluiperdKongo-krisisMorfeemJo BlackVerantwoordelikheidRefentse MorakeSharpeville-slagtingFeminismeMaagSportKewerGalileo GalileiInfeksieJudaïsmeDepressie (gemoedstoestand)NatuurEerste WêreldoorlogKonsentrasiekampBeleggingKorrupsieVersoeningsdagLetterkundeDaggaVaginale kankerWiki CommonsElon Musk🡆 More