Ben Ngubane

Baldwin Sipho Ben Ngubane (22 Oktober 1941 – 12 Julie 2021) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en besigheidsadministrateur.

Hy het vele topposte beklee in die post-apartheid regering van die land, o.a. Premier van KwaZulu-Natal van 1 Maart 1997 tot Januarie 1999 en minister van kuns en kultuur van 1994 tot 31 Augustus 1996 en weer van Februarie 1999 tot April 2004.

Ben Ngubane
Ben Ngubane
Ngubane tweede van regs

Ambassadeur in Japan
Ampstermyn
2004 – 2008
President Thabo Mbeki
Opgevolg deur Gert Grobler

Minister van kuns en kultuur
Ampstermyn
Februarie 1999 – April 2004
President Thabo Mbeki
Opgevolg deur Pallo Jordan

Ampstermyn
1 Maart 1997 – Januarie 1999
Voorafgegaan deur Frank Mdlalose
Opgevolg deur Lionel Mtshali

LUR vir Gesondheid in Natal
Ampstermyn
1991 – 1994

Persoonlike besonderhede
Gebore Baldwin Sipho Ngubane
22 Oktober 1941
Sterf 12 Julie 2021 (op 79)
Richardsbaai
Politieke party Inkatha-Vryheidsparty

Hy het in 1971 sy MB ChB behaal aan die Mediese Skool van die Universiteit van Natal in Durban.

Verwysings

Tags:

19412021PolitikusPremier van KwaZulu-Natal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse Taalmonument (Welkom)BevolkingHeidelberg, GautengViëtnamoorlogNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySuider-AfrikaGrondsoorteDokterKaapse VlakteSwangerskapTandbederfGeskiedenis van Suid-AfrikaCarles PuigdemontRomeinse RykWaterpokkiesEben EtzebethMoskouVlieënde HollanderOrale seksGeweldFiela se kindVryheidsdagVerkoueInternetCoca-ColaGriepKaapstadse waterkrisis 2015-2018SkildklierOogproblemeOlifantSkoolMaatskaplike verantwoordelikheidEnsiklopedieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AkroniemHoofstadSeekoeiIsraelTegnologieWapen van Suid-AfrikaOorstromingGroot-VisrivierMetaalHartJesus van NasaretVersamelnaamNG gemeente TheunissenMoedersdagMaagsweerPerdOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAtleetvoetHamburgerNieuwoudtvilleLenteAfrikanersSpysverteringstelselJohn Samuel SchlesingerFranse RewolusieWhatsAppAfrikaanse naguilMasturbasieDialoog in fiksieSendelingposisieAB de VilliersAlliterasieJohnny RapidVars waterAntjie SomersYsterKamoefleringLys van Kaapstad se voorstedeKonflik (proses)AardrykskundeAsiëMeervoudPlastiek🡆 More