Bemarking As Sakefunksie In Ondernemings

Die bemarkingsfunksie van 'n onderneming is verantwoordelik vir die prysvasstelling, verspreiding en advertering en bemarking van produkte of dienste.

Dit behels ál die aktiwiteite wat bydra om die produk aan die verbruiker bekend te stel. Dié aktiwiteite moet ook vasstel wat die verbruikers se behoeftes is, en dit dan bevredig. Dit behels ook die oordrag van goedere van die vervaardiger na die verbruiker.

Daar is agt bemarkingsfunksies, naamlik:

  • Om te bepaal waar die verbruiker is
  • Berging van produkte
  • Vervoer van produkte
  • Sortering van produkte
  • Standaardisering en gradering van produkte
  • Finansiering van advertering
  • Die neem van risiko's in verband met advertering
  • Die uiteindelike verhoging van verkope

Tags:

BemarkingOndernemingVerbruiker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieTaalAnne FrankKonsentrasiekampBoeddhismeTuisnywerheidLionel MessiBloemfonteinHipoteseEkonomiese sektorWaterbesparing in Suid-AfrikaDemokrasieVryheidsdagOnomatopeeOostenrykAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome2024 Formule Een-seisoenHannes van WykGautengMantisJakarandaChemiese reaksieJode in Suid-AfrikaEjakulasieNasionale VrouemonumentVasco da GamaAfkappingstekenGroep TweePlaasjapieWerkwoordRooiwaterPerdSonSelfstandige naamwoordLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBlaarPeach van PletzenJennifer ZamudioPornografieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinPieter StraussMasjienLemoenTegnologieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMierTrigeminale neuralgieKolitisJaco JacobsMutasieNasiebouJohannes KerkorrelGrondwet van Suid-AfrikaSmall HandsWaterpokkiesTrekklavierYsterSokkerVeeartsSprokieSeksueel oordraagbare infeksie7de LaanKarooMiljardTermietZoeloeFort BeaufortGroot DepressieChatGPTStamlose broodboomKappie (skryfteken)VoorsetselVlekvrye staalNeurenberg-verhore🡆 More