Menslike Hulpbronne As Sakefunksie In Ondernemings

Die menslike hulpbronnefunksie of personeelfunksie is die afdeling van 'n onderneming wat verantwoordelik is vir die aanstelling, ontwikkeling en instandhouding van menslike hulpbronne (d.w.s.

die werknemers) in die spesifieke onderneming. Die aktiwiteite en besluite wat oor personeel gaan moet daarop ingestel wees om die beste moontlike werknemers aan te stel, hulle op te lei en in stand te hou sodat hulle op doeltreffende wyse tot die winsgewendheid van die onderneming kan bydra. Aktiwiteite van hierdie afdeling sluit die werwing, keuring, plasing en behoud van personeel, in.


Tags:

Onderneming

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Zirk van den BergDokterEmily HobhouseStompkopkewerVarkgriepVergelyking ProtestantismeSpaanse trappeMenslike skeletVoortrekkermonumentRooms-Katolieke KerkKrieketPersentasieNasiebouCleopatra VIIVerkragtingPlatluisSiberiese ingrypingDesiré GardnerKopieregAfrikaansEkonomieBipolêre gemoedsteuringAuschwitz-konsentrasiekampLikkewaanLys van presidente van BurundiThabo MbekiFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Klem-in-die-kaakBeenbreuke en ontwrigtingsKolonoskopieAfrikaanse naguilGoogle TranslateHoenderPornhubBaardskeerder-spinnekopAbdomen1652SeksFisikaVolksbevrydingsleërOlifantsoorBasisinkomsteBonnie TylerJan BloukaasRobin WilliamsLewerLys van medisinale kruieJaarLettergreep800Eoliese prosesMeerlustPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMiddelmisbruikAurora (astronomie)Theuns JordaanElsabé DaneelWaterbesoedelingCourseraSkipChris BlignautTunisiëLys van bekende Suid-AfrikanersVermaakDuitsFormule EenGalblaasMarga van RooyDepressie (gemoedstoestand)Sally Esterhuizen🡆 More