Verbruiker

'n Verbruiker is 'n persoon wat die produkte en dienste koop wat deur sakeondernemings aangebied word.

Verbruikers is 'n baie belangrike deel van die markomgewing. Ondernemings kan slegs sake doen wanneer daar verbruikers is wat die produk of diens van die onderneming sal koop.

Verbruiker

Verbruikers het behoeftes wat bevredig moet word. Hierdie behoeftes kan primêre behoeftes wees wat noodsaaklik vir lewe is, of sekondêre behoeftes (begeertes) wat luukshede is.

Die sielkundige Abraham Maslow het 'n teorie van menslike motivering ontwikkel. Hy het 'n hiërargie van behoeftes opgestel en die behoeftes in vyf kategorieë verdeel. Maslow se hiërargie van behoeftes is nuttig om te oordeel watter produkte en dienste spesifieke verbruikers moontlik wil hê. 'n Persoon sal eers die basiese behoeftes bevredig voordat hy na die volgende vlak beweeg.

Verwysings

  • Dinamiese Bedryfstudies deur Esterhuyse · Horn · Liebenberg, Kagiso, 2005

Tags:

DiensMarkomgewingSakeonderneming

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HamburgerHerfsAtoomMenseregteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PretoriaRumatiekSeksKuberkrakerYsterWatersuiweringGroot GatPaasfeesVaste stofSeptimius AwardsHandbalLangste woordWebjoernaalAtlantis, Wes-KaapLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTydGeskiedenis van erotiese afbeeldingsWekkerAsiëSlawernyLandbou in Suid-AfrikaLys van visseTuberkuloseXenofobie in Suid-AfrikaDikdermRonelda KamferNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyStam (taalkunde)PseudowetenskapTradisionele Afrika-medisyneKlein vyf dierePornhubSkildklierDemografie van Suid-AfrikaBoor (element)SamespanningVulkaanLimpopo (rivier)BreinvliesontstekingMaanKlimaatveranderingDoopJan-Willem BreureOseaanReënDokterChemiese verbindingSosiale ordeLys van Afrikaanse digtersSatellietLys van Suider-Afrikaanse soogdiereIngrid JonkerAlliterasieWet op Verbod van Gemengde HuwelikeKaapse florarykMisdaadromanEjakulasieGloeilampTolla van der MerweYstertydperkPuberteitKarlien van JaarsveldLiesbreukKinkhoesAppelBorskankerToestand van materieOmtrek, oppervlakte en volumeBestaansboerderySpringbokke🡆 More