Bedřich Smetana

Bedřich (Friedrich) Smetana luister (hulp·inligting) (* 2 Maart 1824 in Litomyšl (Leitomischl), Oos-Boheme; † 12 Mei 1884 in Praag) was 'n Boheemse romantiese komponis van operas en simfoniese gedigte.

As grondlegger van die nasionale skool van Tsjeggiese musiek was hy die eerste nasionalistiese komponis van formaat. Sy bekendste werk is Vltava (Die Moldau) uit die simfoniese siklus Má vlast (My Vaderland).

Bedřich Smetana
Bedřich Smetana
Bedřich Smetana, portretfoto sonder datum
Agtergrondinligting
Gebore2 Maart 1824
Litomyšl, Boheme, Habsburgse Monargie
Sterf12 Mei 1884
Praag, Oostenryk-Hongarye
GenresKlassieke musiek, Romantiese musiek
Beroep(e)Komponis
Jare aktief1848 - 1883

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

12 Mei182418842 MaartBohemeCs-Bedrich Smetana.oggLêer:Cs-Bedrich Smetana.oggPraagRomantiekWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanernasionalismeItaliëIndonesiëBloemfonteinWet op NaturellengrondOorJava (programmeertaal)Abstraksie (rekenaarwetenskap)PomeloSokkerKultuurKlereVaste stofProstaatklierErektiele disfunksieLitiumAntieke EgipteVerkoueKoppeltekenVoedselkettingEpilepsieSuiwelprodukTropiese sikloonKewerLys van Afrikaanse skrywersGrondbesoedelingSelfmoordVideoSlotmasjienMensLongMpumalangaJeugdagGholfGordelroosPankreasRooibokSpelerposisies in rugbyInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandHuisvliegJazzInligtingAvbobBybelKangogrotteSuikerbekkiesSpringbokkeSeksposisieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KlimaatveranderingArabies-Israeliese konflikWortelkanaalWerkwoordTradisionele literatuurGautengEiffeltoringVrugAgtervoegselGeskiedenis van AfrikaansGrondwet van Suid-AfrikaPiesangBestuiwingNaaldekokerLangste woordLLieweheersbesieg8ftoHorlosieGrondwetDriedimensioneelWolkLewerHemelvaartDundermMuskietGeweld🡆 More