Barometer

'n Barometer is 'n toestel waarmee lugdruk gemeet word.

Barometer
Subklas vanmeteorologiese instrument, manometerWysig
Ontdek deurEvangelista TorricelliWysig
Ontdekkingsdatum1643Wysig
MeetlugdrukWysig

Daar is verskillende tipes barometers, soos die waterbarometer, aneroïedbarometer en die kwikbarometer.

Barometer
Skets van 'n kwikbarometer
Barometer
'n Aneroïedbarometer

Die eerste barometer is gemaak deur kwik in 'n glasbuis te plaas en dit dan in 'n bak om te keer. Dié barometer is deur die Italiaanse wiskundige Evangelista Torricelli in 1643 uitgevind.

Barometers word ook gebruik om hoogte te meet, soos die hoogte van 'n berg. Barometers word veral in die moderne lugvaart ingespan en word ook dikwels aan boord van warmlugballonne gebruik.

Mynwerkers gebruik dit soms om die diepte van 'n myn te bepaal. Die mees algemene gebruik is egter om lugdruk te meet. Dit help weerkundiges om die weer te voorspel, omrede 'n verandering in lugdruk 'n verandering in die weertoestand tot gevolg het.

Verdere leesstof

  • Burch, David F. The Barometer Handbook; a modern look at barometers and applications of barometric pressure. Seattle: Starpath Publications (2009), ISBN 978-0-914025-12-2.
  • Middleton, W. E. Knowles. (1964). The history of the barometer. Baltimore: Johns Hopkins Press. New edition (2002), ISBN 0-8018-7154-9.

Eksterne skakels

Tags:

Lugdruk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DubbelpuntE-posCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPerdTafelbergPaasfeesDieremishandelingKunsmatige algemene intelligensieWaterkringloopDuitse maselsWeervoorspellingPriemgetalJan van RiebeeckAtleetvoetSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KopieregBerilliumMaagsweerTussenwerpselKoorsJohn Samuel SchlesingerShanzhaiKorrupsieNag van die lang messeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIronieLimfvatstelselPropagandaAborsieVormRobert SobukweNG gemeente MurraysburgGreta ThunbergSleutel (musiek)Elana AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingLeierWatersuiweringHolocaustViëtnamProteaSkaakAfrikanernasionalismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRoesHaaieDansIsraelStedelike gebiedTandbederfWeermagAvbobWikimedia-stigtingKersfeesBevolkingHeidelberg, GautengVigsInternetSportCarles PuigdemontSaartjie BaartmanAfleiding (taalkunde)MonopolyEkostelselBuffelShakaLeah van NiekerkBoerboelBruin menseVulkanismeDagboekInflasieArmoedeAlkoholismeVersoeningsdagSonja HerholdtAardbewingSpreeu🡆 More