Auto Union 1000

Die Auto Union 1000 was 'n kompakte voorwielaangedrewe sedanvoertuig wat tussen 1958 en 1963 deur die Duitse motormaatskappy Auto Union GmbH vervaardig is.

Dit was die eerste (en in vele markte ook die laaste) model wat sedert die 1930's as 'n Auto Union gebrandmerk was deur die vervaardiger. Dit het die eienaardigbenaamde DKW 3=6 vervang, alhoewel laasgenoemde vir nog 'n jaar bly voortleef het as die DKW 900.

Auto Union 1000
Auto Union 1000
Oorsig
Vervaardiger Auto Union GmbH
Produksie 1958–1963 sedan
171 008 gebou
1959–1965 1000 S (Sport)
ongeveer 6 640 gebou
Montering Wes-Duitsland; Düsseldorf Ingolstadt
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 2- of 4-deursedan
2-deur pilaarlose koepee
3-deur stasiewa
Uitleg voorenjiin, voorwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 981 cc inlyndriesilinder tweeslagenjin
Ratkas 4-gang handrat met vryloopkeuse
Lengte 4170 mm of 4325 mm
Breedte 1727 mm
Hoogte 1486 mm
Massa ± 950 kg
Asafstand 2350 mm (2-deur)
2450 mm (4-deur)
Plek in geskiedenis
Voorganger DKW 3=6
Opvolger DKW F102

Die 1000 S het in 1958 ₤1442 nuut gekos in Suid-Afrika.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

19581963Auto UnionDuitse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrugHigiëneGewone dikkopSpringbokMiddeloorontstekingSkaakSonnestelselSkerpioenSeksspeeldingDieretuinTheuns JordaanAtlantiese OseaanIslamGravis-aksenttekenLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaC (programmeertaal)ChirurgieDieremishandelingSI-stelselKolitisPaddaAssonansiePneumatikaDierDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOostenrykse DuitsStudievaardighedeKOmkoperyJakobTandbederfKunsmatige intelligensieVrouDoodLoftus VersfeldVerbondsarkIron ManBruin huisslangPlantApostoliese GeloofsbelydenisSelfstandige naamwoordLys van Griekse mitologiese figureNederlandsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereZerilda SteynGeorgiese nasionale rugbyspanArmoedeEb-3 visaSeksMangelontstekingFokker F27 FriendshipPlettenbergbaaiBesnydenisWerkwoordEuropaNederduitse Gereformeerde KerkPampoentjiesAalwynWoordsoortVachelliaLeeuGayLiefdeEiffeltoringViëtnamoorlogBelgiëLiewe HeksieDiensplig in Suid-AfrikaGerard MoerdykGeorgiëLys van elemente volgens simboolKatastrofiese bewegingWiskundeHeilige geskrifte🡆 More