Astrachanse Jode: Mense van Joodse oorsprong en geloof wat in Astrachan woon

Die Astrachanse Jode is mense van Joodse oorsprong en geloof wat in Astrachan woon, 'n multikulturele stad in Suidwes-Rusland wat eens 'n onafhanklike khanaat was.

Alhoewel hulle tot verskeie subetniese groepe behoort, soos Asjkenasiese, Sefardiese en Bergjode, vorm Astrachanse Jode 'n verenigde gemeenskap met 'n gedeelde identiteit.

Astrachanse Jode
Astrachanse Jode: Geskiedenis, Sinagoges, Bekende Astrachanse Jode
Astrachanse rabbyn Israel Kaplan met sy familie
Totale bevolking: ~3 500
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Rusland Rusland

Vlag van Israel Israel 436

Taal: Russies, Jiddisj, Hebreeus
Geloofsoortuiging: Judaïsme
Verwante etniese groepe: Ander Joodse groepe
Astrachanse Jode: Geskiedenis, Sinagoges, Bekende Astrachanse Jode
Sfard-sinagoge

Geskiedenis

Die Middeleeuse Chasare was die eerste Joodse groep wat gewoon het in wat nou Astrachan is, maar die huidige Joodse gemeenskap van die stad het 'n baie korter geskiedenis. Volgens die plaaslike historici, was Lejba Davidof die eerste Asjkenasiese Jood om hom in Astrachan te vestig sedert 1579, toe die streek deur Rusland verower en gekoloniseer is. Davidof het uit Witebsk in die huidge Belarus na Astrachan verhuis, nadat die Russiese regering in 1771 toegelaat het dat Jode na die stad immigreer.

In die 1850's het die stad 'n toestroming van Bergjoodse immigrante van die Kaukasus-gebied beleef. Baie van hulle het hulle gevestig in die sudelike deel van Astrachan se oustad, Beli Gorod. Die hoogste konsentrasie van Joodse huishoudings was in die huidige Sjaumjan-straat, wat destyds algemeen na verwys is as die "Jodestraat" of "Jodebuurt". Die enigste sinagoge in Astrachan, wat tot vandag toe aktief is, is in die nabygeleë Babusjkin-straat.

Sinagoges

Alhoewel daar vier historiese sinagoges in die stad was, funksioneer deesdae net een. Ten spyte van sy name "Sfard", wat van die etnoniem van die Sefardiese Jode kom, het hierdie sinagoge 'n Asjkenasiese rabbyn en behoort dit tot die Chassidiese Chabad-beweging.

In 2019 het die Sfard-gemeenskap die eerste mikve (ablusiebad) in 90 jaar gekry.

Bekende Astrachanse Jode

Verwysings

Tags:

Astrachanse Jode GeskiedenisAstrachanse Jode SinagogesAstrachanse Jode Bekende Astrachanse Jode VerwysingsAstrachanse JodeAsjkenasiese JodeAstrachanBergjodeJodeJudaïsmeKhanaatRuslandSefardiese Jode

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografiese koördinatestelselDuitse Wikipedia1991Peter von GommParasetamolHitteruilerVanuatuMusieksimboleLSupersonies2013 Aboe Dhabi Grand PrixKwartêrFrankrykMediaWikiColombiaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Christo WieseEuropa2024 Japannese Grand PrixHemelvaartsdagVerenigde State van AmerikaTuvaluzee7qKlimaatGlenys LynneJohannesburgAkira ToriyamaTrappe van vergelykingMenslike seksuele gedragAdolf HitlerTwaalf Stamme van IsraelRugbyWikiFrederik Willem de KlerkLouis Trichardt, LimpopoSonsteekPeniskankerURIEtihad AirwaysKhanyi MbauVlermuisRomeinse provinsieSinoniemChristelike kruisNasionale Etruskiese MuseumMetaheelalFredi NestHentaiRing van VuurBreingewasWaldemar SchultzBeroerteIsaac AlbenizPornografiese akteurInfeksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Emiraat DirijaBynierMiltBahamasAmerikaanse dollarOrkney Snork NieBloeddrukBreinvliesontstekingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TurkyeAllergiePeter UeberrothKaapse MaleiersSelfoonHartTheodore RooseveltElim, LimpopoJudaïsmeKoorsLibië🡆 More