Astrachanse Witstad

Die Astrachanse Witstad of Beli Gorod (Russies: Белый город) is 'n historiese buurt van Astrachan, Rusland wat die stad se middestad vorm.

Dit insluit die Astrachan-kremlin en verskeie kwartiere wat oos van die fort lê.

Witstad

Белый город
Voorstad
Astrachanse Witstad
Koördinate: 46°21′00″N 48°02′16″O / 46.35000°N 48.03778°O / 46.35000; 48.03778 48°02′16″O / 46.35000°N 48.03778°O / 46.35000; 48.03778
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
StadAstrachan
RajonKirof
Poskode
414000
Kaart

Geskiedenis

Beli Gorod was die eerste buurt wat deur die Russe gestig is nadat hulle in 1556 die Astrachanse khanaat verower en gekoloniseer het. In 1993 het dit die amptelike status van 'n beskermde historiese gebied gekry danksy sy unieke Jugendstil-argitektuur wat voor die Russiese Rewolusie gebou is.

Verwysings

Tags:

AstrachanAstrachan-kremlinRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelbergVisSias ReineckeBesoedelingStaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TuberkuloseBloedvergiftigingHeupvervangingViëtnamoorlog7de LaanAkademiaOpenbare betrekkingeFaktuurNederlands26 AprilUnited Africans TransformationParlement van Suid-AfrikaAustraliëSeetherVitamien DKatjieOrlando, FloridaAnale seksMenslike skeletLabia (geslagsdele)WolmaransstadAt BothaMeervoudLongLuiperdDikdermErektiele disfunksieSeisoenKokerboomChemiese verbindingSeksTsoenamiProvinsies van Suid-AfrikaUniversiteit StellenboschBorskankerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHarvey WeinsteinKolonoskopieByvoeglike naamwoordApartheidXHTMLGenreAardeSharpeville-slagtingYstervarkPolitieke partyJodeSteenkool in Suid-AfrikaJeuksiekteTreinMenseregteProteaHartMiddeloorontstekingHondsdolheidRoesBTWHadedaMetaalIslamitiese mitologieGeestesteuringKaliumLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNierversakingMagda van BiljonLiewe Heksie🡆 More