Reusereier

Die reusereier (Ardea goliath) is gelokaliseerde algemene standvoël en nomade by mere, damme, groot riviere en riviermondings.

In Engels staan die voël bekend as die Goliath Heron.

Reusereier
Reusereier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ardea
Spesie:
A. goliath
Binomiale naam
Ardea goliath
Cretzschmar, 1827

Identifikasie

Reusereier 
Eier van die reusereier

Die voël is 135 tot 150 cm lank en weeg 3 tot 3.4 kilogram en is die grootste reier. Die snawel is lank, massief en swaar. Die kop, nek en borskant is ryk, kastaiingsbruin en lyk baie soos die kleiner rooireier. Die kop is ongestreep (nie soos rooireier nie) en die bene en snawel is swarterig. Die jong voël is effens valer en minder rooibruin terwyl die voornek, bors, pens en onderdekvere wit is met swart strepe op.

Die voël vlieg, stadig en moeisaam; dit klap sy groot vlerke stadig en diep. Hulle broei alleen of in klein groepies, soms saam met ander reiers.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatDermpoliepOos-KaapDokterDierPlae van EgipteGroot vyfIslamitiese StaatSoogdierCovid-19-pandemieSout (chemiese stof)InentingBlourokkeHoofpynJeugdagMensMeettegniekDiatomiese molekuulGevolge van aardverwarming op oseaneLidwoordBynierAkroniemGasViëtnamMaroela MediaOssewaGeprosesseerde kosDie ontstaan van die dramaMobutu Sese SekoRomanPapierOlimpiese SpeleBreingewasKlimaatsverandering in AfrikaKOrgasmeNazi-DuitslandNuwe TestamentBoer Soek 'n VrouRefentse MorakeVolhoubare ontwikkelingDiepaartromboseUnited Democratic FrontDuitse maselsLys van elemente volgens simboolPriemgetalCleopatra VIILiewe HeksieLongLys van Afrikaanse rolprenteOntdekking van goud in Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingMassaDepressie (gemoedstoestand)Geskiedenis van erotiese afbeeldingsWaterstofSinkGregoriaanse kalenderOrale seksMaagWoordsoortKlem-in-die-kaakSeisoenKunsmatige intelligensieRooibokLys van myne in Suid-AfrikaBeaufortskaalOorstromingChristiaan BarnardSeksismeChemiese reaksieRooikatHannes van WykRassisme in AfrikaLewerJacques LootsJo BlackGoogle Maps🡆 More