Die rooireier (Ardea purpurea) is algemene standvoël en plaaslike nomade by watermassas.
In Engels staan die voël bekend as die Purple Heron.
Rooireier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ardea |
Spesie: | A. purpurea |
Binomiale naam | |
Ardea purpurea Linnaeus, 1766 |
Die voël is 78 tot 86 cm lank en weeg 550 tot 1200 gram. Dit is redelike groot reier maar heelwat kleiner as die reusereier. Die snawel en nek is lank en dun. Die kop is swart en gestreep terwyl die vlerke donkergrys is. Die kroon is swart en die bene en snawel ligter as reusereier s'n. Die jong voël is valer en ligter van kleur met minder duidelike kopstrepe en die rug is bruiner.
Hulle leef tipies tussen biesies en riete en soek selde kos in oop areas. Hulle broei alleen of in klein groepies.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Rooireier, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.