Arawaktale

Arawaktale, ook bekend as Maipuries, is 'n taalfamilie wat onder antieke inheemse mense in Suid-Amerika ontstaan het.

Takke het na Sentraal-Amerika en die Groot-Antille in die Karibiese gebied en die Atlantiese Oseaan, insluitende die huidige Bahamas, versprei. Onder die Suid-Amerikaanse lande het net in Ecuador, Uruguay en Chili nooit mense gebly wat Arawaktale gebesig het nie. Maipuries mag binne 'n hipotetiese Makro-Arawaktaalfamilie verwant wees aan ander taalfamilies.

Arawaktale
Maipuries
Geografiese
verspreiding:
In elke Suid-Amerikaanse land, behalwe vir Ecuador, Uruguay en Chili, tot Sentraal-Amerika en die Karibiese See (migrasiepad)
Genetiese
klassifikasie
:
Amerikaans
 Arawaktale
Onderafdelings:
Noord
Suid
Arawaktale

Verspreiding van Arawaktale in Suid-Amerika

Arawaktale
'n Boek (vermoedelik) in Wapishana

Die naam "Maipuries" is in 1782 deur Filippo S. Gilij aan die taalfamilie gegee, nadat hy die taal Maipuries van Venezuela vir sy vergelykende studies gebruik het. 'n Eeu later is dit na die meer invloedryke taal Arawak hernoem. Die term Arawak het oorgegaan totdat die gebruik daarvan deur Noord-Amerikaanse geleerdes uitgebrei is na 'n breër Makro-Arawak-voorstel.

Verdere leesstof

  • (de) Ernst Kausen (2014). Arawak-Sprachen. pp. 973–985. ISBN 978-3-87548-656-8.

Eksterne skakels

Tags:

Atlantiese OseaanBahamasChiliEcuadorGroot-AntilleIndianeKaribiese gebiedSentraal-AmerikaSuid-AmerikaTaalfamilieUruguay

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoöperasiestoriesBloublasieLiefdeKaapse MaleiersProstaatkankerDigvormDermpoliepIngrid WinterbachWeeluisVrymesselaryWikipediaKolitisVoortrekkermonumentPanama-dokumenteSaaltennisSaudiaGesinsdagEstlandAstronoomRobbeneilandWit-DonderdagPolisieAnusAlcatraz-eilandNew OrleansBetonJavaScriptLys van Afrikaanse televisiereekseSmall HandsKarretjiemenseSteve HofmeyrVatikaanstadTafelbergKalenderLitaueHidroponikaPornografieGeoffrey HintonSirkelMusieksimboleMin ShawNG gemeente MoreletaparkZuurbekomOu Apostoliese KerkGewone janfrederikMenslikepapilloomvirus-infeksieMiltPous Leo XBemarkingMichail BoelgakofWladimir PoetinPuberteitSt Giles' CathedralRolprentVermaakSpelerposisies in rugbyMieliestronkJohann RossouwGeskiedenis van erotiese afbeeldingsRugbyGroenlandsBloedplaatjieOlimpiese Somerspele 2004Noordwes-UniversiteitBloedvergiftigingTrappe van vergelykingVlag van EuropaLys van sterrewagkodesJulius MalemaNierversakingRomeinse provinsieGuinee-BissauRoofdierWard CunninghamMiddeleeue8 April🡆 More