Apteek

'n Apteek is 'n kleinhandel winkel wat onder andere voorskrifmedisyne verskaf.

In die apteek hou 'n apteker toesig oor die resepteer van mediese voorskrifte en is beskikbaar om advies te gee oor voorskrifmedisyne, asook die aanbod van selfsorgmedikasie. 'n Tipiese kleinhandelapteek is in die kommersiële omgewing van 'n gemeenskap. Sedert die jare 1980 het daar in Suid-Afrika die sg. posapteke ontstaan, wat pasiënte se medikasie direk per koerier laat aflewer.

Apteek
'n Groen kruis is die universele simbool van apteke.

Ondersteuningspersoneel

Om aptekers te help om uitgebreide rolle te kan aanneem is dit algemeen vir hulle om as deel van 'n span saam te werk wat apteektegnici, resepteer- en toonbankassistente kan insluit.

Galery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Apteek OndersteuningspersoneelApteek GaleryApteek Sien ookApteek VerwysingsApteek Eksterne skakelsApteekAptekerVoorskrifmedisyne

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Antieke RomeSwahiliPuerto RicoSachin TendulkarSuid-Afrikaanse randKunsmisWiki CommonsMiddelmisbruikOrale seksSlag van die Goue SporeGerrie PretoriusVolstruisGeskiedenis van AfrikaansBelgiëRuslandSmall HandsIsambard Kingdom BrunelGeloftedagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006BahamasISBNAspergersindroomPeter UeberrothMetafoorMenseregteKoorsblaarProxima Centauri bTransvaalMenstruasieAfrikaAllan BoesakNoord-KoreaAtheneNarsismeDirigentSaaltennisPornhubMenslikepapilloomvirus-infeksieAnimismeAllergieSamuel Bankman-FriedSerebrospinale vogOntkiemingKankerSeksuele opwekkingMarkenPlae van EgipteLemoenduifOosters-Ortodokse KerkBruin huisslangIsaac AlbenizAmerikaanse BurgeroorlogGabriëlRenier van Rooyen309 v.C.WitbloedselSuid-Afrikaanse PolisiediensJohann RossouwBreingewasArbitrasieKruisigingHitteruilerWikimedia-stigtingThe GuardianPersoonlikheidWes-AfrikaWaldemar SchultzArabiesAngssteuringSally EsterhuizenMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaPotchefstroomHoofpynKen Starr🡆 More