Aloe Longibracteata: Plantspesie

Aloe longibracteata is 'n aalwyn wat endemies is in Limpopo en Mpumalanga en word gegroepeer as deel van die bontaalwyne.

Dit kom in die Middelburg-omgewing voor, ooswaarts tot by Lydenburg en noordwaarts tot by Polokwane en Tzaneen. Die plant groei op hoogtes bo seevlak tussen 1300 m en 1 800 m. Dit blom van Julie tot Augustus. Die naam longibracteata verwys na die lang blomskutblare van die spesie.

Aloe longibracteata
Aloe Longibracteata: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. longibracteata
Binomiale naam
Aloe longibracteata
Pole-Evans, 1915

Daar is voorgestel dat die spesie met A. greatheadi en A. davyana gekombineer moet word.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongontstekingSteve HofmeyrWater (molekuul)Anale kankerVlekvrye staalVoedingKweekhuiseffekBreinvliesontstekingOorstromingKaaps-Hollandse stylOrtopedieSkaapAfrikanersWaarheid-en-versoeningskommissieSiya KolisiDesimale breukeHector PietersonLien se lankstaanskoeneOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOorkruipersDaggaEngelsWetenskapKontinentElandréSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VarkgriepAlvin BruindersLugvaarttermeAardrykskundeSwartkwasmuishondHernubare energieErfenisdag (Suid-Afrika)StereotipeNoag se arkJan van TonderXenofobieKatoenHomoniem163BaksteenVlinderTelwoordTemperatuurStaalEugenetikaAfrikaHoofpynOrale seksIrma SternSuid-Afrikaanse GrensoorlogAfro-AmerikanersKasteel die Goeie HoopNatuurlike hulpbronMarie AntoinetteTussenwerpselVoedselsekuriteitBreingewasVerstedelikingAërodinamikaSikloonFetale alkoholsindroomJak de PriesterAfrikaanse taalleerGriepDelftAfvalbestuurKoue OorlogVerkleinwoordSilwerUitwerking van klimaatsveranderingFranse RewolusieGeweldPriemgetalLys van Afrikaanse televisiereekseAtoomGeografie van Suid-Afrika🡆 More