Allanridge

Allanridge is 'n mynboudorp in die Lejweleputswa Distriksmunisipaliteit in die Noord-Vrystaat, Suid-Afrika.

Die dorp is 50 km suid van Bothaville en is deel van die Vrystaatse Goudveld.

Allanridge
Allanridge is in Vrystaat
Allanridge
Allanridge
Allanridge Allanridge se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°45′16″S 26°38′12″O / 27.75444°S 26.63667°O / -27.75444; 26.63667 26°38′12″O / 27.75444°S 26.63667°O / -27.75444; 26.63667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMatjhabeng
Stigting1947
Oppervlak
 • Totaal28,16 km2 (10,87 vk. myl)
Hoogte
1 316 m (4 318 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 361
 • Digtheid84/km2 (220/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense43.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense1.9%
 • Swart mense54.6%
Taal (2011)
 • Sotho 31.2%
 • Xhosa 7.5%
 • Afrikaans 43.9%
 • Engels 5.8%
 • Ander 11.6%
Poskode (strate)
9490
Poskode (posbusse)
9490
Skakelkode057

Geskiedenis

Die dorp is in 1950 gestig en vernoem na Allan Roberts, die Johannesburgse geoloog en tandtegnikus wie se boorgat op die nabygeleë plaas Aandenk binne 122 m van een van die rykste gouddraende riwwe in die wêreld gekom het. Allanridge is ontwerp deur die stadsbeplanner William Backhouse wat ook Welkom uitgelê het. Dit het op 21 Desember 1956 'n munisipaliteit geword.

Omgewing

Al die water wat uit die myne kom word in 'n reuse meer gepomp waar duisende voëls nes geskop het. Die meer is Stinkpan gedoop.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Allanridge GeskiedenisAllanridge OmgewingAllanridge Sien ookAllanridge VerwysingsAllanridge BronneAllanridgeBothavilleLejweleputswa DistriksmunisipaliteitMynbouNoord-VrystaatSuid-AfrikaVrystaatse Goudveld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortrekkermonumentLeierskapGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGreen PornoNG gemeente MurraysburgLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMag (sosiale wetenskappe)BraaiEerste WêreldoorlogPrimêre sektor van die ekonomieBronsEskomSuid-EuropaHeupAnneli van RooyenCeresSimboolGedigMaatskappyLimpopo (rivier)Byung-Chul HanArabiesWaterstofVigsLeah van NiekerkEiffeltoringGoudJeugdagHematurieLys van veltoestandeWinterWapen van Suid-AfrikaKolorektale kankerMobutu Sese SekoKalenderAdolf HitlerInsekAfvalbestuurGoogle TranslateElandréToekoms van die AardeBrongitisGevolge van aardverwarming op oseaneGroepsdrukPoesMieliestronkMenseregteGeslagsgelykheidKlinkerSteve HofmeyrKaliumMarie AntoinetteKamoefleringOrtopedieGewone breukeTrekarbeidDiepaartromboseKatAntisemitismeAtleetvoetMIVBlack SashAprilKangogrotteJohannesburgKrampSeksuele penetrasiePenisHidroulikaAkademiaBernice WestKappie (skryfteken)RymBeeldspraakGriekse teaterGeld🡆 More