Riebeeckstad

Riebeeckstad is 'n voorstad van Welkom in die Vrystaatse Goudveld en is 5 km oos van Welkom se middestad.

Riebeeckstad
'n Winkelsentrum in Riebeeckstad
'n Winkelsentrum in Riebeeckstad
Riebeeckstad is in Vrystaat
Riebeeckstad
Riebeeckstad
Riebeeckstad Riebeeckstad se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°55′0″S 26°49′0″O / 27.91667°S 26.81667°O / -27.91667; 26.81667 26°49′0″O / 27.91667°S 26.81667°O / -27.91667; 26.81667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMatjhabeng
Regering
Oppervlak
 • Totaal13,22 km2 (5,10 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal11 268
 • Digtheid852/km2 (2 210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense48.4%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense1.8%
 • Swart mense49.2%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 48.3%
 • Sotho 32.4%
 • Engels 8.6%
 • Xhosa 4.0%
 • Ander 6.7%
Poskode (strate)
9459
Poskode (posbusse)
9469
Skakelkode057
Riebeeckstad
Jan van Riebeeck uit die skildery De Stichter deur E.C. Godée Molsbergen.

Geskiedenis

Die voorstad is in 1955 gestig, ontwikkel as 'n satellietdorp en genoem na Jan van Riebeeck. Dit is ontwikkel vir welgesteldes wat verkies het om nie tussen die skagtorings van Odendaalsrus, Allanridge of Welkom te woon nie.

Bronne

Sien ook

Verwysings

Tags:

Riebeeckstad GeskiedenisRiebeeckstad BronneRiebeeckstad Sien ookRiebeeckstad VerwysingsRiebeeckstadVrystaatse GoudveldWelkom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikimaniaHelm (geboorte)OopbroninhoudProstaatkankerAntarktikaYouTubeAfrikanersAardverwarmingBelgiese gewesteGeelsugOlimpiese godeKonjunktivitisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVolkekundeLys van Griekse mitologiese figureAleksei NawalniDachshundWaterpokkiesGianna MichaelsNiersteenMaagsweerCarles PuigdemontInhoudDigvormSuid-Afrikaanse randHernubare energieGrasRykie van ReenenPersoonlikheidSuid-Afrikaanse PolisiediensJodeTierboskatAarde se atmosfeerVaginale kankerKangaroeLettergreepOekraïnePinksterLys van kinderspeletjiesDikdermMensTongaanse nasionale rugbyspanGeografie van Suid-AfrikaKoorsRuslandJohan StemmetMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSpookvoëlKoorsblaarDieregeluideAfrikaanse naguilRugbywêreldbeker 1991ErfenisBaarmoederOntsteking (geneeskunde)BloemfonteinBTWAnale seksJaco du PlessisDepressie (gemoedstoestand)Drie SusterskerkeOutismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaSwitserlandAfkappingstekenKolitisInligtingEuropaSonsverduisteringPoesEkologieOnderwys in Suid-AfrikaMuishond🡆 More