Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit

Die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit Matjhabeng
Kaart van Suid-Afrika wat Matjhabeng in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Lejweleputswa
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS184
Burgemeester Thanduxolo Khalipha (ANC)
Hoofstad Welkom
Grootste tale Suid-Sotho, Xhosa, Afrikaans
Area 5 155 km²  
Bevolking 406 461 (2011)

Korrupsie

Die munisipaliteit maak in 2011 nuus as een van die ergste voorbeelde van wydverspreide korrupsie onder ampsdraers van die ANC-regering. Oor vier jaar het sowat twee miljard rand hier spoorloos verdwyn.

'n Ondersoek wat deur die LUR Mosebenzi Zwane uitgevoer is, pak die skuld vir die verliese op die munisipale bestuurder Ben Malakoane en sy voorganger Thabo Pietersen. Zwane se verslag het Malakoane as "grof nalatig" genoem, "undermining the rule of law" wat kontrakte beding het "sonder die nodige prosesse", maar premier Ace Magashule het na die twee as sy "comrades" verwys. In 2021 is vyf amptenare van die munisipaliteit deur die Valke gearresteer, nadat hulle oor die R1 miljoen se munisipale fondse vermoedelik wanspandeer het.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Setels

Party 2000 2006 2011
ANC 56 57 52
COPE 0 0 3
DA 14 11 16
VF+ 0 1 1
PAC 1 1 0
ACDP 0 1 0
UDM 1 0 0
Onafh. 1 0 0

Verwysings

Tags:

Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit KorrupsieMatjhabeng Plaaslike Munisipaliteit NedersettingsMatjhabeng Plaaslike Munisipaliteit SetelsMatjhabeng Plaaslike Munisipaliteit VerwysingsMatjhabeng Plaaslike MunisipaliteitLejweleputswa-distriksmunisipaliteitPlaaslike MunisipaliteitSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SamestellingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNasionalismeVaalrivierHorlosieSout (chemiese stof)Fibonacci-reeksSilwerMonopolyKolitisEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRoofdierOrtopediePersoonlikheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseStudievaardighedeVarkgriepMuskeljaatkatEksponentRoofvoëlHoofstadFamilie (verwantskap)BalletCristiano RonaldoLatynMaselsSowjetunieWerkwoordWiskundeSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKongo-krisisLoodTierMiltJaco JacobsKompasWaterkringloopBoerboelLabia (geslagsdele)IndiëSatellietVerkragtingKonjunktivitisTrekarbeidAardverwarmingPseudowetenskapCheslin KolbeBakterieMetafoorEkonomieMagnetismeKunselementeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaEngelsEnsiklopedieCradock-4Kolorektale kankerKoppeltekenDigtheidHidroëlektrisiteitSimboolSokkerSanskritPolisieJeuksiekteSean CombsBesnydenisLys van bekende Suid-AfrikanersErfenisOranjerivierHerpes simplexSeisoenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Rookgewoonte🡆 More