Alfred Bitini Xuma

Alfred Bitini Xuma, algemeen bekend volgens sy voorletters as AB Xuma, (8 Maart 1893, Transkei - 27 Januarie 1962) was 'n Suid-Afrikaanse leier, aktivis en van 1940 tot 1949 president-generaal van die African National Congress (ANC).

Hy was 'n lid van die African American gestigte Alpha Phi Alpha-broederskap.

Alfred Bitini Xuma
Gebore8 Maart 1893
Sterf27 Januarie 1962 (op 68)
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepPolitikus
TitelPresident van die ANC
Termyn1940–1949
VoorgangerZacharias Richard Mahabane
OpvolgerJames Moroka
Politieke partyANC

Hy was die eerste swart Suid-Afrikaner wat 'n mediese dokter geword het.

Lewe

Hoewel hy op die linkervleuel van die ANC was, is Xuma tydens sy leierskap as te konserwatief beskou deur 'n toenemend ongeduldige en aktivistiese jeug, wat hy op sy beurt met agterdog bejeën het. Sy briewe aan kollegas is blykbaar vol vyandige verwysings na kommuniste. As sodanig is hy wyd as uit voeling met die behoeftes en eise op voetsoolvlak beskou.

Verwysings

Tags:

1893196227 Januarie8 MaartAfrican National CongressSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MantisAngina pectorisSwawelGordelroosQR-kodeWiki CommonsImpakte van toerismeKankerbossieApple Inc.Clive BruceErdwurmSkoonma-se-tongJakkalsTsammaAfkortingFiskaallaksmanLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van Suid-Afrikaanse musikanteKouga Plaaslike MunisipaliteitDie GelofteMalariaJudaïsmeMenstruasieOorkruipersSeksuele fetisjismeTierboskatSpringbokkeAfghanistanNaaldekokerAkroniemBethlehem, VrystaatAnneli van RooyenSelfoonLa NiñaSeksuele prikkelingSuikersiekteSteve HofmeyrBosluisbytkoorsHokkieRina HugoGriekse mitologieKlitorisTweede VryheidsoorlogBernice WestHoofmeisieKain en AbelWynand du ToitDolfynKleinkolmuskeljaatkatSnaarinstrumentWes-KaapTownshipJo BlackWerkloosheidGriepMiddelmisbruikVulkaanHondWikiJohan StemmetRooibokBySeekoeiApartheidGeskiedenis van Suid-AfrikaDistrik SesKameeldoringBybelDokterTSwartbewussynsbewegingKokerboomUnited Democratic FrontOpstand in die Warskou-ghettoPersentasieWaterpokkies🡆 More