Albertskroon

Albertskroon is 'n voorstad vir mense met 'n gemiddelde inkomste in die weste van Johannesburg, Gauteng, wat grens aan Greymont en Montgomery Park, sowat 8 km wesnoordwes van die stadsaal.

Albertskroon
Albertskroon is in Gauteng
Albertskroon
Albertskroon
Albertskroon Albertskroon se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°9′40″S 27°58′26″O / 26.16111°S 27.97389°O / -26.16111; 27.97389 27°58′26″O / 26.16111°S 27.97389°O / -26.16111; 27.97389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
HoofplekRandburg
Oppervlak
 • Totaal0,99 km2 (0,38 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal943
 • Digtheid953/km2 (2 470/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense40.6%
 • Indiërs/Asiërs7.0%
 • Bruin mense3.3%
 • Swart mense32.3%
 • Ander16.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 33.9%
 • Engels 29.7%
 • Zoeloe 6.8%
 • Tswana 4.7%
 • Ander 24.9%
Poskode (strate)
2195

Albertskroon is aangelê op die plaas Waterval No. 211, wat Louis Jeremias en Cornelius Jacobus Alberts in 1896 by die staat gekoop het. Dis genoem na die oorspronklike eienaars van die grond. Die tweede deel van die naam verwys na die rand van 'n rivier of stroom.

Sien ook

Bronne

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.


Albertskroon  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

GautengGreymontJohannesburgMontgomery ParkVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LandbouMaselsBurgerregteKoue OorlogMiltGoeie VrydagVoedselkettingIndustriële RevolusieBek-en-klouseerWerkloosheidUitwerking van klimaatsveranderingMagneetDie ontstaan van die dramaHaasHoofstadJan van TonderKoorsblaarAfrikaansMorfeemKrapMonopolieSamestellingAardeWortelDermpoliepLys van Joodse feeste en herdenkingsNelson MandelaBloutongsiekteAdolf HitlerHadedaKweekhuiseffekNiemetaalVerlede tydViëtnamoorlogKoolstofJo BlackEnsiklopedieSuid-Afrikaanse WeermagKindersiektesReg tot ‘n gesonde omgewingOseaanElandréTelevisieSwart menseBreinWet op Bantoe-onderwysKoppeltekenVingerseks2001DurbanGqeberhaWoestynErfenisdag (Suid-Afrika)VleilandErfenishulpbronOlimpiese Somerspele 2012OligopolieSonNag van die lang messeJoodse kalenderPersoon (taalkunde)Familie (verwantskap)MenstruasieVraag en aanbodKhoikhoiBeaufortskaalSwawelLien se lankstaanskoeneVoortrekkersWikiquoteDawidAvbobSeekoeiAB de VilliersNasionale Vrouedag🡆 More