Alanis Morissette

Alanis Nadine Morissette (gebore 1 Junie 1974) is 'n Kanadese en Amerikaanse sangeres-liedjieskrywer, kitaarspeler, album-vervaardiger en aktrise.

Sy begin in 1990 as 'n tiener in Kanada te sing. In 1995 begin haar musiek oor die wêreld heen gewild te raak.

Alanis Morissette
Alanis Morissette
Alanis Morissette deel handtekeninge uit na 'n konsert in 2001.
Agtergrondinligting
Gebore1 Junie 1974 (1974-06-01) (49 jaar oud)
Ottawa, Kanada
GenresPop, rock
Beroep(e)Musikant
Webwerfhttp://alanis.com

Albums

Ateljee-albums

  • Alanis (album) (1991)
  • Now Is the Time (1992)
  • Jagged Little Pill (1995)
  • Supposed Former Infatuation Junkie (1998)
  • Under Rug Swept (2002)
  • So-Called Chaos (2004)
  • Flavors of Entanglement (2008)
  • Havoc and Bright Lights (2012)

Versamelings:

  • MTV Unplugged (1999)
  • Feast on Scraps (2002)
  • The Collection (2005)

Eksterne skakels

Tags:

KanadaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tradisionele Afrika-godsdiensNatriumLys van elemente volgens simboolBoelieryHernubare energieOos-KaapStampmieliesAgtergrond (narratief)PerdMartin LutherSinkKlimaatveranderingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogVryheid van spraakMIV/vigs in Suid-AfrikaStilleweHoofstadGlobaliseringGordelroosBreingewasSuid-AfrikaGeboorteOudtshoornSeeBok in die hokBurgerregteVryheidsdagKankerNuwe TestamentSpinnekopInfrastruktuurLys van bekende Suid-AfrikanersNierGoogleVraag en aanbodAlliterasieLettergreepZoeloesMielieKrimpvarkieAnneli van RooyenBelastingVoorsetselRefentse MorakeVaginaBrongitisVulkaanRMS TitanicVervoerNedersettingGesonde dieetProvinsies van Suid-AfrikaHolocaustWindkragJak de PriesterMonumentFiela se kindVitamienDierBeurtkragEnsiklopedieGrondwet van Suid-AfrikaMetaalMynbouBysteekLuiperdDoopKolorektale kankerWikimedia-stigtingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSpringbokkeOu TestamentSkeurbuikWoestynWatersuiwering🡆 More