Duinegifboom

Die duinegifboom (Acokanthera oblongifolia) is 'n klein boompie wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika.

Dit kom ook in Eswatini en die suide van Mosambiek voor. Die boom het donker, leeragtige, blinkgroen blare met 'n prominente middelnerf en het dra ook soetgegeurde wit blomme in trosse op die blaarbasis. Die vrugte is vlesig, bessieagtig en rooi tot swart van kleur. Die plant bevat melksap wat uiters giftig is en vee vrek daarvan. Dié sap was gebruik vir gifpyle. Voëls en vlermuise eet wel die vrugte.

Duinegifboom
Duinegifboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Acokanthera
Spesie:
A. oblongifolia
Binomiale naam
Acokanthera oblongifolia
(Hochst.) Benth. & Hook.f. ex B.D.Jacks., (1895)
Sinonieme
  • Acokanthera spectabilis (Sond.) Hook.f.
  • Acokanthera venenata var. spectabilis (Sond.) Sim
  • Carissa oblongifolia Hochst.
  • Carissa spectabilis (Sond.) Pichon
  • Jasminonerium oblongifolium (Hochst.) Kuntze
  • Toxicophlaea spectabilis Sond.
  • Strychnos oblongifolia Hochst.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Duinegifboom FotogaleryDuinegifboom Sien ookDuinegifboom VerwysingsDuinegifboom BronneDuinegifboom Eksterne skakelsDuinegifboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Rassisme in AfrikaWerkersdagMaselsEskomIronieInleiding tot die genetikaLiewe HeksieViëtnamoorlogSamestellende afleidingGooglePornografiese subgenresHannes van WykRoesOntwikkelende landTussenwerpselToringKindermishandelingIndustriële RevolusieProstaatkankerBloedsomloopstelselDemokrasieVoegwoordGrondbesoedelingLika BerningMaagBeaufortskaalOseanografieKaliumPornografiese akteurBTWBelastingVraag en aanbodGetalMoedersdagLys van myne in Suid-AfrikaVoedingMetaalRenosterGasKitaarNatuurrampOmtrek, oppervlakte en volumeHaaieLugbesoedelingVoëlSmaakMaagsweerBrongitisSonkragTuberkuloseOntbossingSirkelAluminiumApostoliese GeloofsendingKrokodilStruktuur van die AardeJuraHondKaapse VlakteAfrikaanse WikipediaLys van Afrikaanse skrywersSwangerskapSeksuele penetrasieWikimedia-stigtingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandImpakte van toerismeVoorvoegselLidwoordAB de VilliersMuskietMenslike seksuele gedragPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopCheslin KolbeEwenaar🡆 More