Duinegifboom

Die duinegifboom (Acokanthera oblongifolia) is 'n klein boompie wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika.

Dit kom ook in Eswatini en die suide van Mosambiek voor. Die boom het donker, leeragtige, blinkgroen blare met 'n prominente middelnerf en het dra ook soetgegeurde wit blomme in trosse op die blaarbasis. Die vrugte is vlesig, bessieagtig en rooi tot swart van kleur. Die plant bevat melksap wat uiters giftig is en vee vrek daarvan. Dié sap was gebruik vir gifpyle. Voëls en vlermuise eet wel die vrugte.

Duinegifboom
Duinegifboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Acokanthera
Spesie:
A. oblongifolia
Binomiale naam
Acokanthera oblongifolia
(Hochst.) Benth. & Hook.f. ex B.D.Jacks., (1895)
Sinonieme
  • Acokanthera spectabilis (Sond.) Hook.f.
  • Acokanthera venenata var. spectabilis (Sond.) Sim
  • Carissa oblongifolia Hochst.
  • Carissa spectabilis (Sond.) Pichon
  • Jasminonerium oblongifolium (Hochst.) Kuntze
  • Toxicophlaea spectabilis Sond.
  • Strychnos oblongifolia Hochst.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Duinegifboom FotogaleryDuinegifboom Sien ookDuinegifboom VerwysingsDuinegifboom BronneDuinegifboom Eksterne skakelsDuinegifboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGrondwetPornografieNarsistiese persoonlikheidsteuringOm-te-infinitiefkonstruksieLongontstekingSwart menseAfrikaanse TaalmonumentNedersettingSweedsDiskriminasieNG gemeente JansenvilleVryheidsmanifesKasteel die Goeie HoopTransatlantiese slawehandelSeksueel oordraagbare infeksieSowjetunieMenseregteSkynprivaatnetwerkWikiAlkoholismeJapie GreylingVigsHartseerGreen PornoAngolese BurgeroorlogWapen van NamibiëBernice WestJohannesburgWiskundige terminologieDemi Lee MooreEmfiseemHeidelberg, GautengDie Stem van Suid-AfrikaAsemhalingLys van politieke partye in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLeonardo da VinciCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWikiquoteMagsverheffingHeupvervangingHeuningbyDierAfvalbestuurVulkaanEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaInstagramBysteekOu Apostoliese KerkTennisGalblaasVerlede tydFacebookHipoteseGawes van die Heilige GeesGianna MichaelsWortelRobbeneilandKangaroeKhoikhoiMotPeriodieke tabelEweknienetwerkGrootste rampe in Suid-AfrikaJansenvilleSekondêre sektor van die ekonomieWiskundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MaagsweerVingerseksJaco JacobsXhosaSportMaatskappyHemelvaartsdag🡆 More