2017 Maleisiese Grand Prix

Die 2017 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 1 Oktober 2017 op die Sepang Internasionale Renbaan in Maleisië gehou.

Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is gewen deur Max Verstappen in 'n Red Bull-TAG Heuer-motor.

2017 Maleisiese Grand Prix 2017 Formule 1 Petronas
Maleisiese Grand Prix
2017 Maleisiese Grand Prix
Datum 1 Oktober 2017
Plek Sepang Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer 2017 Maleisiese Grand Prix Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:30.076
Vinnigste ronde
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:34.080 (rondte 41 van 56)
Podium
1 Vlag van NederlandMax Verstappen Red Bull-TAG Heuer
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Vlag van AustraliëDaniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Bande beskikbaargestel

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Sepang verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
2017 Maleisiese Grand Prix 
Sag
2017 Maleisiese Grand Prix 
Medium
2017 Maleisiese Grand Prix 
Hard
2017 Maleisiese Grand Prix 
Tussen-in
2017 Maleisiese Grand Prix 
Reën

Vrye oefensessies

Sebastian Vettel se tyd op 'n droë baan met supersagte bande is 'n nuwe baanrekord, 1:59 s vinniger as die voorste posisie van Lewis Hamilton in 2016. Die sessie word twaalf minute voor die einde gestaak, na 'n ongeluk deur Romain Grosjean. 'n Vibrator het sy regteragterband getref deur 'n metaalrooster wat opgelig is deur Kimi Räikkönen. Grosjean se motor, wat hierdeur onbeheerbaar geraak het, tol en tref die beskermingsmuur met 'n harde slag. In die lig van die gevaar wat hierdie probleem veroorsaak het, word die tweede vrye oefensessie nie hervat nie en die span is buitengewoon gemagtig deur die FIA om die herstelwerk van die motor buite die amptelike skedules uit te voer sonder om een van sy twee "jokers" te gebruik.

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 2017 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:48.962
2 3 2017 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:49.719
3 14 2017 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 1:50.597
4 7 2017 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:50.734
5 5 2017 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:51.009
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 2017 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:31.261
2 7 2017 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.865
3 3 2017 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.099
4 33 2017 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:32.109
5 14 2017 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 1:32.564
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7 2017 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.880
2 5 2017 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:32.042
3 3 2017 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.091
4 77 2017 Maleisiese Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.329
5 44 2017 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.539

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 2017 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:31.605 1:30.977 1:30.076 1
2 7 2017 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:32.259 1:30.926 1:30.121 2
3 33 2017 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:31.920 1:30.931 1:30.541 3
4 3 2017 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.416 1:31.061 1:30.595 4
5 77 2017 Maleisiese Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.254 1:30.803 1:30.758 5
6 31 2017 Maleisiese Grand Prix  Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:32.527 1:31.651 1:31.478 6
7 2 2017 Maleisiese Grand Prix  Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:32.838 1:31.848 1:31.582 7
8 27 2017 Maleisiese Grand Prix  Nico Hülkenberg Renault 1:32.586 1:31.778 1:31.607 8
9 11 2017 Maleisiese Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:32.768 1:31.484 1:31.658 9
10 14 2017 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 1:33.049 1:32.010 1:31.704 10
11 19 2017 Maleisiese Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 1:32.267 1:32.034 11
12 30 2017 Maleisiese Grand Prix  Jolyon Palmer Renault 1:32.576 1:32.100 12
13 18 2017 Maleisiese Grand Prix  Lance Stroll Williams-Mercedes 1:33.000 1:32.307 13
14 55 2017 Maleisiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:32.650 1:32.402 14
15 10 2017 Maleisiese Grand Prix  Pierre Gasly Toro Rosso 1:32.547 1:32.558 15
16 8 2017 Maleisiese Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:33.308 16
17 20 2017 Maleisiese Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:33.434 17
18 94 2017 Maleisiese Grand Prix  Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:33.483 18
19 9 2017 Maleisiese Grand Prix  Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:33.970 19
107%-tyd: 1:38.017
20 5 2017 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari Geen tyd 20

Wegspringrooster vir die Grand Prix

Posisies na kwalifisering vir die 2017 Maleisiese Grand Prix.
Wegspringrooster vir die 2017 Maleisiese Grand Prix.

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 33 2017 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 1:30:01.290 3 25
2 44 2017 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 + 12.770 1 18
3 3 2017 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 56 + 22.519 4 15
4 5 2017 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 56 + 37.762 20 12
5 77 2017 Maleisiese Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 + 56.021 5 10
6 11 2017 Maleisiese Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 56 + 1:18.630 9 8
7 2 2017 Maleisiese Grand Prix  Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 55 + 1 rondte 7 6
8 18 2017 Maleisiese Grand Prix  Lance Stroll Williams-Mercedes 55 + 1 rondte 13 4
9 19 2017 Maleisiese Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 55 + 1 rondte 11 2
10 31 2017 Maleisiese Grand Prix  Esteban Ocon Force India-Mercedes 55 + 1 rondte 6 1
11 14 2017 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 55 +1 rondte 10
12 20 2017 Maleisiese Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 55 +1 rondte 17
13 8 2017 Maleisiese Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 55 +1 rondte 16
14 10 2017 Maleisiese Grand Prix  Pierre Gasly Toro Rosso 55 +1 rondte 15
15 30 2017 Maleisiese Grand Prix  Jolyon Palmer Renault 55 +1 rondte 12
16 27 2017 Maleisiese Grand Prix  Nico Hülkenberg Renault 55 +1 rondte 8
17 94 2017 Maleisiese Grand Prix  Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 18
18 9 2017 Maleisiese Grand Prix  Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 54 +2 rondtes 19
DNF 55 2017 Maleisiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Toro Rosso 29 Enjin 14
DNS 7 2017 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 0 Dooie battery

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Plek No. Renjaer Span Punte
1 44 2017 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 281
2 5 2017 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 247
3 77 2017 Maleisiese Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 222
4 3 2017 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 177
5 5 2017 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 138
6 33 2017 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 93
7 11 2017 Maleisiese Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 76
8 31 2017 Maleisiese Grand Prix  Esteban Ocon Force India-Mercedes 57
9 55 2017 Maleisiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 48
10 27 2017 Maleisiese Grand Prix  Nico Hülkenberg Renault 34
11 19 2017 Maleisiese Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 33
12 18 2017 Maleisiese Grand Prix  Lance Stroll Williams-Mercedes 32
13 8 2017 Maleisiese Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 26
14 2 2017 Maleisiese Grand Prix  Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 13
15 20 2017 Maleisiese Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
16 14 2017 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 10
17 30 2017 Maleisiese Grand Prix  Jolyon Palmer Renault 8
18 94 2017 Maleisiese Grand Prix  Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
19 26 2017 Maleisiese Grand Prix  Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4

Vervaardigers

Plek Span Punte
1 2017 Maleisiese Grand Prix  Mercedes AMG 503
2 2017 Maleisiese Grand Prix  Ferrari 385
3 2017 Maleisiese Grand Prix  Red Bull-TAG Heuer 270
4 2017 Maleisiese Grand Prix  Force India-Mercedes 133
5 2017 Maleisiese Grand Prix  Williams-Mercedes 65
6 2017 Maleisiese Grand Prix  Toro Roso-Renault 52
7 2017 Maleisiese Grand Prix  Renault 42
8 2017 Maleisiese Grand Prix  Haas-Ferrari 37
9 2017 Maleisiese Grand Prix  McLaren-Honda 23
10 2017 Maleisiese Grand Prix  Sauber-Ferrari 5

Verwysings

Tags:

2017 Maleisiese Grand Prix Bande beskikbaargestel2017 Maleisiese Grand Prix Vrye oefensessies2017 Maleisiese Grand Prix Kwalifisering2017 Maleisiese Grand Prix Renuitslag2017 Maleisiese Grand Prix Puntestand na die Grand Prix2017 Maleisiese Grand Prix Verwysings2017 Maleisiese Grand Prix1 Oktober20172017 Formule Een-seisoenMaleisiese Grand PrixMaleisiëMax VerstappenRed Bull RacingSepang Internasionale Renbaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiefdeKolonoskopieWitbloedselRooibokIntensiewe vormNumeriese en meetkundige patroneOlifantKrampSean CombsGelukAnglo-BoereoorlogLangste woordAgorafobieKongo-krisisFascismeGeelstertBergskilpadHomofoonMeervoudNazi-DuitslandHeuningbierSlag van Cuito CuanavaleOssewaMarkus JoosteMaroela MediaGalblaasAfrikaanse WikipediaHeks van HexrivierMercuriusISBNMaatskappyDikdermTarentaleDepressie (gemoedstoestand)Palantir TechnologiesNasionale VrouedagGekoördineerde Universele TydAasblomMynbouFord AngliaHokkieLys van Suid-Afrikaanse musikanteSonnestelselWet op NaturellengrondKarlien van JaarsveldDemensieVisSokkerJane GoodallPornografieBTWPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika2001Waarheid-en-versoeningskommissieSekelbosKanadaOranje-VrystaatVerenigde Arabiese EmirateDermpoliepApostelJohnny SinsBierTunisiëBloedgroepShine4VarkgriepEmfiseemAswoensdagBysteekKonsonantLionel PetersonMasturbasieNetflix2023BrasiliëArmenië🡆 More