2016 Maleisiese Grand Prix

Die 2016 Formule Een Maleisiese Grand Prix het op 2 Oktober 2016 op die Sepang Internasionale Renbaan in Maleisië plaasgevind.

Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is gewen deur Daniel Ricciardo in 'n Red Bull-TAG Heuer.

2016 Maleisiese Grand Prix 2016 Formule 1 Petronas
Maleisiese Grand Prix
2016 Maleisiese Grand Prix
Datum 2 Oktober 2016
Plek Sepang Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:32.850
Vinnigste ronde
Renjaer 2016 Maleisiese Grand Prix Nico Rosberg Mercedes AMG
Tyd 1:36.424 (rondte 44)
Podium
1 2016 Maleisiese Grand Prix Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
2 2016 Maleisiese Grand Prix Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
3 2016 Maleisiese Grand Prix Nico Rosberg Mercedes AMG

Bande beskikbaargestel

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Sepang verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
2016 Maleisiese Grand Prix 
Sag
2016 Maleisiese Grand Prix 
Medium
2016 Maleisiese Grand Prix 
Hard
2016 Maleisiese Grand Prix 
Tussen-in
2016 Maleisiese Grand Prix 
Reën

Vrye oefening

Vrye oefening 1
Pos No Renjaer Span Tyd
1 6 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Rosberg Mercedes AMG 1:35.227
2 44 2016 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:35.721
3 7 2016 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:36.315
4 5 2016 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:36.331
5 14 2016 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 1:36.510
Vrye oefening 2
Pos No Renjaer Span Tyd
1 44 2016 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.944
2 6 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Rosberg Mercedes AMG 1:35.177
3 5 2016 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:35.605
4 7 2016 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.842
5 33 2016 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:36.037
Vrye oefening 3
Pos No Renjaer Span Tyd Verskil
1 44 2016 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.434
2 33 2016 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:34.879 + 0 s 445
3 6 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Rosberg Mercedes AMG 1:35.053 + 0 s 619
4 7 2016 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.150 + 0 s 716
5 5 2016 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:35.170 + 0 s 736

Kwalifisering

Lewis Hamilton behaal vir Mercedes sy agtste voorste wegspringplek van die seisoen deur sy spanmaat Nico Rosberg te klop, wie in die laaste draai 'n fout begaan het. Max Verstappen eindig in die derde plek vir Red Bull, met sy spangenoot Daniel Ricciardo in die vierde plek. Die Ferrari-duo Sebastian Vettel en Kimi Räikkönen kwalifiseer in vyfde en sesde, met die Force India's van Sergio Pérez en Nico Hülkenberg net agter hulle. Die top 10 is afgerond deur die McLaren-jaer Jenson Button en Valtteri Bottas van Williams.

Na afloop van kwalifisering het McLaren-jaer Fernando Alonso 'n straf van 45 wegspringplekke ontvang omrede sy enjinleweransier Honda nuwe opdaterings aan sy enjin aangebring het. Omdat Alonso al meer as die toegelate vyf enjins gebruik het, het hy die wegspringstraf ontvang.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 2016 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.444 1:33.046 1:32.850 1
2 6 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Rosberg Mercedes AMG 1:34.460 1:33.609 1:33.264 2
3 33 2016 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:35.443 1:33.775 1:33.420 3
4 3 2016 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:35.079 1:33.888 1:33.467 4
5 5 2016 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:34.557 1:33.972 1:33.584 5
6 7 2016 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.556 1:33.903 1:33.632 6
7 11 2016 Maleisiese Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:35.068 1:34.538 1:34.319 7
8 27 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:34.827 1:34.441 1:34.489 8
9 22 2016 Maleisiese Grand Prix  Jenson Button McLaren-Honda 1:35.267 1:34.431 1:34.518 9
10 19 2016 Maleisiese Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 1:35.267 1:34.422 1:34.671 10
11 77 2016 Maleisiese Grand Prix  Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:35.166 1:34.577 11
12 8 2016 Maleisiese Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:35.400 1:35.001 12
13 21 2016 Maleisiese Grand Prix  Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:35.658 1:35.097 13
14 20 2016 Maleisiese Grand Prix  Kevin Magnussen Renault 1:35.593 1:35.277 14
15 26 2016 Maleisiese Grand Prix  Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:35.695 1:35.369 15
16 55 2016 Maleisiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:35.605 1:35.374 16
17 9 2016 Maleisiese Grand Prix  Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:35.816 17
18 12 2016 Maleisiese Grand Prix  Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:35.949 18
19 30 2016 Maleisiese Grand Prix  Jolyon Palmer Renault 1:35.999 19
20 31 2016 Maleisiese Grand Prix  Esteban Ocon MRT-Mercedes 1:36.451 20
21 94 2016 Maleisiese Grand Prix  Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:36.587 21
22 14 2016 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 1:37.155 22
107% tyd: 1:41.055
2016 Maleisiese Grand Prix 
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Maleisiese Grand Prix

Na afloop van die Springbokke se toetswedstryd Saterdagaand teen Australië op Loftus Versfeld, het Gert Coetzee in sy Mercedes-Benz C200K op 'n grondpad gaan staan met 'n pap agterband. Dit was ook 'n Pirelli Potenza P7 soos op hierdie motors, eienaardig genoeg?

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 3 2016 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 56 1:37:12.776 4 25
2 33 2016 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 +2.443 3 18
3 6 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Rosberg Mercedes AMG 56 +25.516 2 15
4 7 2016 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 56 +28.785 6 12
5 77 2016 Maleisiese Grand Prix  Valtteri Bottas Williams-Mercedes 56 +1:01.582 11 10
6 11 2016 Maleisiese Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 56 +1:03.794 7 8
7 14 2016 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 56 +1:05.205 22 6
8 27 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 56 +1:14.062 8 4
9 22 2016 Maleisiese Grand Prix  Jenson Button McLaren-Honda 56 +1:21.816 9 2
10 30 2016 Maleisiese Grand Prix  Jolyon Palmer Renault 56 +1:35.466 19 1
11 55 2016 Maleisiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 56 +1:38.878 16
12 9 2016 Maleisiese Grand Prix  Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 17
13 19 2016 Maleisiese Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 55 +1 rondte 10
14 26 2016 Maleisiese Grand Prix  Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 55 +1 rondte 15
15 94 2016 Maleisiese Grand Prix  Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 55 +1 rondte 21
16 31 2016 Maleisiese Grand Prix  Esteban Ocon MRT-Mercedes 55 +1 rondte 20
DNF 12 2016 Maleisiese Grand Prix  Felipe Nasr Sauber-Ferrari 46 Meganies 18
DNF 44 2016 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 40 Enjin 1
DNF 21 2016 Maleisiese Grand Prix  Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 39 Wiel 13
DNF 20 2016 Maleisiese Grand Prix  Kevin Magnussen Renault 17 Meganies 14
DNF 8 2016 Maleisiese Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 7 Remme 12
DNF 5 2016 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 0 Ongeluk 5

Puntestand ná die Grand Prix

Renjaers

Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 6 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Rosberg Mercedes AMG 288
2 44 2016 Maleisiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 265
3 3 2016 Maleisiese Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 204
4 7 2016 Maleisiese Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 160
4 5 2016 Maleisiese Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 153
6 33 2016 Maleisiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 147
7 77 2016 Maleisiese Grand Prix  Valtteri Bottas Williams-Mercedes 80
8 27 2016 Maleisiese Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 74
9 27 2016 Maleisiese Grand Prix  Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 50
10 14 2016 Maleisiese Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 42
11 19 2016 Maleisiese Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 41
12 55 2016 Maleisiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 30
13 8 2016 Maleisiese Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 28
14 26 2016 Maleisiese Grand Prix  Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 25
15 22 2016 Maleisiese Grand Prix  Jenson Button McLaren-Honda 19
16 20 2016 Maleisiese Grand Prix  Kevin Magnussen Renault 7

Vervaardigers

Posisie Span Punte
1 2016 Maleisiese Grand Prix  Mercedes 553
2 2016 Maleisiese Grand Prix  Red Bull-TAG Heuer 359
3 2016 Maleisiese Grand Prix  Ferrari 313
4 2016 Maleisiese Grand Prix  Force India-Mercedes 124
5 2016 Maleisiese Grand Prix  Williams-Mercedes 121
6 2016 Maleisiese Grand Prix  McLaren-Honda 62
7 2016 Maleisiese Grand Prix  Toro Rosso-Ferrari 47
8 2016 Maleisiese Grand Prix  Haas-Ferrari 28
9 2016 Maleisiese Grand Prix  Renault 8
10 2016 Maleisiese Grand Prix  MRT-Mercedes 1

Verwysings

Tags:

2016 Maleisiese Grand Prix Bande beskikbaargestel2016 Maleisiese Grand Prix Vrye oefening2016 Maleisiese Grand Prix Kwalifisering2016 Maleisiese Grand Prix Renuitslag2016 Maleisiese Grand Prix Puntestand ná die Grand Prix2016 Maleisiese Grand Prix Verwysings2016 Maleisiese Grand Prix2 Oktober20162016 Formule Een-seisoenDaniel RicciardoMaleisiese Grand PrixMaleisiëRed Bull RacingRenault F1Sepang Internasionale Renbaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuberkuloseMongoliëPersHTMLChristendomGeelstertVrugbaarheidVerslankingCleopatra VIIKoos BekkerGriekelandWaterbesoedelingAdam TasRobin WilliamsTandbederfTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWikisourceAnale kankerSiprus800Lys van Suid-Afrikaanse musikanteSonenergieBloedgroepSinoniemJohannes KerkorrelPapierkelkeMenstruasieT20I-wêreldbeker 2014Wet op NaturellengrondHeilige SaterdagHadjLewerBloeddrukVerenigde KoninkrykVerkoueDieetveselJan BloukaasWiki CommonsBorrieKunsmatige intelligensieSlangDuitslandKarla du PlessisLikkewaanBloemhofdamWit-RuslandChirurgieGewone luislangKrieketPretoriaAsmaLianie MayKlimaatOnderwysDemokratiese Republiek die KongoGeskiedenis van AfrikaansNiersteenIsraelAarde se atmosfeerTolla van der MerweLord’sNarsistiese persoonlikheidsteuringOraniaNierHemelvaartsdagSorina ErasmusOlifantsoorGenreSonnestelselMin ShawSkoenlapperThabo Mbeki🡆 More